Die voormalige voorsitter van die raad van die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) word daarvan beskuldig dat sy by die beweerde bedrog van R300 000 by Bosasa betrokke was.
Lees meerAlles vir Vrydag 17 November 2023
34 skietmoorde per dag, maar ‘min vuurwapenbeheer’
Gun Free South Africa (GFSA) sê sonder voldoende vuurwapenbeheer sal daar net meer vuurwapens wees om mense dood te skiet, te beseer of te dreig.
Vyf in hof oor besending dwelms na Australië
Die Australiese owerhede het op ʼn besending van vyf sakke dwelms van 100 kg elk op 7 Oktober in Australië beslag gelê.
Trokke dalk by Richardsbaai-hawe verbied
Vragmotors sal voortaan dalk nie toegelaat word om vrag by die Richardsbaai-hawe af te lewer nie weens die gevaar wat hierdie vragmotors vir openbare veiligheid op die paaie inhou.
Chevonne se ma, verloofde skuldig aan moord
“Die enigste goed wat hieruit gekom het, is dat twee wrede mense van die strate af gehaal is.”
Video: Kom kuier agter die skerms by ‘Suidooster’
Maroela Media het op die stel van die treffer kykNET-sepie, “Suidooster”, ingeloer.
Sainz kry straf van tien plekke voor wedren in Las Vegas
Die Ferrari is van die baan gesleep en die span moes etlike krageenheid-komponente verander sodat die Spanjaard aan die uitgestelde tweede sessie kon deelneem.
ToekomsVenster: Die hemel se deur staan op
Het jy genade en ʼn sagte hart nodig vandag?
Dié ‘onnieveerder’ skrik nie vir tegnologie
Vir Niël Steyn is dit ʼn voorreg om tegnologie in te span om sy leerders toekomsgereed te kry.
Phala Phala-diefstal: Twee uit op borgtog
Landdros Predeshni Poonan het in haar uitspraak bevind daar is ʼn balans tussen die regte van die beskuldigdes en dié van geregtigheid wat hul vrylating regverdig.
Deurbraak ‘op hande’ ná inbraak by SA Rugby-kantoor
Twee verdagtes is reeds in Gauteng aangekeer en word in verband met die inbraak ondervra.
Misdaadsyfers: Byna 7 000 afgelope drie maande vermoor
Benewens moorde en seksuele misdrywe het ernstige kontakmisdade, soos aanranding en poging tot moord, weer toegeneem wanneer dit met die statistieke in die ooreenstemmende tydperk verlede jaar vergelyk word.
Wat beteken jou tuin vir jou?
Om ʼn tuin te onderhou verg baie dissipline en kan daarom ook help met jou geestelike dissipline.
Polisie slaan toe op stalletjie (met meer as net kos)
Dit blyk dat Bloemfonteinse studente op pad klas toe nie nét ’n toebroodjie by die kosstalletjie in Groenewoudstraat, Universitas, kan koop nie.
Bryoni ʼn Mej. Heelal-voorloper danksy vrouebemagtigingsveldtog
Bryoni het hierdie week nog een van haar spogrokke vir dié kompetisie onthul, naamlik ʼn goue skepping deur die ontwerper William de Beer.
ʼn Spesiale bederf vir haar die Kersfees
Sy vra nooit vir iets terug nie en is altyd tevrede met die minste. Hierdie Kersfees kan jy iets baie spesiaal vir haar gee om dankie te sê, sonder om jou spaarvarkie oop te breek.
Luister: Só beïnvloed oormaat alkohol jou brein, liggaam
“Alkohol is ʼn onderdrukker. Dit onderdruk jou intellek, energie, inhibisies, en jou gedrag raak onvanpas.”
Video: Rory se bal beland in toeskouer se skoot
Terwyl die res van die skare vir die viermalige Major-wenner McIlroy plek gemaak het om sy tweede hou op die Jumeirah-baan te speel, het hy nader gestaan en gemaak of hy die hou sommer so uit haar skoot gaan speel.
Verseker jou gemoedsrus op die langpad
Feestyd is alweer om die draai. Vir baie beteken dit dat dit tyd is om die eindbestemmings vir die vakansie te bespreek en voertuie te begin voorberei vir die lang en swaargelaaide reis af see toe, of na aangrensende lande.
Studietrust belê 15 jaar lank in Afrikaanse studente se drome
Helpende Hand het sedert die ontstaan van sy Studietrust in 2009 reeds meer as 12 000 studielenings aan 6 935 behoeftige studente toegeken – ʼn somtotaal van R338 miljoen.