Feestyd is alweer om die draai. Vir baie beteken dit dat dit tyd is om die eindbestemmings vir die vakansie te bespreek en voertuie te begin voorberei vir die lang en swaargelaaide reis af see toe, of na aangrensende lande.
Lees meerFeestyd is alweer om die draai. Vir baie beteken dit dat dit tyd is om die eindbestemmings vir die vakansie te bespreek en voertuie te begin voorberei vir die lang en swaargelaaide reis af see toe, of na aangrensende lande.
Lees meer