Dit kom voor asof dit afgejaag is en daar nie behoorlik aandag aan karakterisering of die vloei van die storie gegee is nie.
Alles vir Vrydag 17 November 2023
Video: Irene-Louise vier nuwe parfuum
Die “Tekkies brand”-sangeres sê die bekendstelling van haar eie parfuum is ʼn tienermeisiedroom wat bewaarheid is.
Sukkelende Sharks kry Am-hupstoot
Lukhanyo Am, wat die Springbokke se aanvanklike Wêreldbeker-groep weens ʼn besering misgeloop het, sal saam met kaptein Francois Venter die Sharks se senterkombinasie teen Connacht wees.
Woord: ydel
“Die geselskap was vol ydele praatjies.” Wanneer laas het jy die woord “ydel” gehoor of gebruik?
Belastingbetalers wantrou Jan Taks ‘oor staat se korrupsie’
Talle Suid-Afrikaners het in ʼn onlangse peiling dit duidelik gestel dat dit moeilik gaan wees vir die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) om die inherente wantroue in dié staatsinstansie om te keer.
Luister: ‘Vrees moenie drome keer’, sê nuwe Mnr. SA
Tiaan beskryf homself as ʼn “mensemens” en glo dat baie probleme opgelos kan word as gemeenskappe, en veral mans, bereid is om eerlik te kommunikeer.
Video: Sussie die helde-hond veilig tuis
Trane van blydskap het Vrydag vrylik gevloei toe Sussie, die vermiste langhaar- Jack Russell-terriër, ná meer as ʼn week veilig tussen bosse naby die Vaal-winkelsentrum in Vanderbijlpark opgespoor is.
Maatskappy aangekla ná springkasteel-tragedie
Sterk wind het die groot opblaaskasteel in die lug geslinger by ʼn skool se jaareindfunksie in Desember 2021. Uiteindelik het ses kinders tussen 11 en 12 jaar oud gesterf.
Dít is wanneer Brendan Peyper se soektog na liefde begin
Diegene wat Brendan Peyper geniet, moet hul ore spits en dagboeke naderhark.
Drie in Phala Phala-saak Vrydag in hof
Tydens hul vorige hofverskyning het Frolina en Ndilinasho albei in hul eedsverklarings aangedui dat, sou die staat voortgaan met die saak teen hulle, hulle van plan is om onskuldig te pleit op al die aanklagte teen hulle.
Walter tree vir Bavuma in die bresse
“Ek dink baie mense vergeet dat Temba die hoofrol in ons kwalifiseringsproses vir die toernooi gespeel het.”
Rompslomp met dranklisensies gaan werkskepping knou
Die DA meen dis nou belangriker as ooit dat die regering dranklisensies aan nuwe entrepreneurs toestaan aangesien meer as 2,5 miljoen mense in die provinsie sonder werk sit.
Parool of nie? Oscar Pistorius hoor binne week
Oscar Pistorius se verjaarsdag volgende week kan moontlik sy laaste verjaarsdag agter tralies wees.
Inflasie en skuld ons grootste kopsere
Samevattend is dit duidelik dat die land in ʼn baie problematiese situasie verkeer. Dit kom oor baie jare wat geleidelik opgebou het tot ʼn punt waar, figuurlik gesproke, die wiele nou afkom.
Duitse regering gekap oor skuld-begroting
Die hooggeregshof het die groen dromers nou hard laat wakker skrik.
Twee rugsakke, twee weke en ʼn krieketkolf
Ek en my seun André is albei mal oor krieket en met die skoolvakansie op hande het ons met groot afwagting die tog aangepak.
Podlitiek: Rasreëls plaas druk op landbou, misdaad wat nie ophou, hoekom moet ons die goud hou?
Hierdie week het die span die rasreëls op landbou bespreek, asook AfriForum se nuutste verslag oor plaasmoorde.
Adjunkminister sê nee vir nog BTW-vrye kos
“Om nog items van BTW vry te stel sal lei tot ʼn afname in inkomste wat gebruik kan word om die armes te ondersteun,” het Masondo gesê.
Resep-video: Nachos in ʼn bottel
Hierdie nachos word in ʼn glasbottel voorberei en gee vir dié Meksikaanse gunsteling ʼn blinknuwe baadjie.
Hojgaard vat voor by DP World
Hojgaard was in sy noppies met sy tweede plek Sondag by die Pilanesberg-dobbelstad, maar smag na ʼn sege om sy Europese gholfseisoen op ʼn uitstekende noot klaar te maak.