“Ek dink baie mense vergeet dat Temba die hoofrol in ons kwalifiseringsproses vir die toernooi gespeel het.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Temba Bavuma"
Temba sal nie voorkeurbehandeling geniet
“Op die ou einde is niemand groter as die span nie. Dit geld vir Temba (Bavuma) en enige ander speler.”
Mediese span ‘monitor’ Bavuma
Temba Bavuma toon vordering nadat hy sy dyspier in die Proteas se laaste Wêreldbeker-groepwedstryd seergemaak het.
Bavuma sukkel met ’n dyspierbesering
“My been is seer. Ek weet nog nie wat die presiese omvang van die besering is nie, maar ek behoort gereed vir die halfeindstryd te wees.”
Temba sê Klaas Vakie het nie kom draai
“Ek blameer die hoek van die kamera,” was Temba Bavuma se reaksie nadat foto’s van hom op sosiale media gedeel is waar hy oënskynlik ʼn uiltjie knip tydens ʼn amptelike mediasessie.
Proteas sonder Bavuma in opwarmingswedstryde
Temba Bavuma sal om familieredes na Suid-Afrika terugkeer, maar hy behoort weer terug op sy pos vir die Proteas se eerste Wêreldbeker-kragmeting teen Sri Lanka te wees.
Aussies: Van 113/7 na wedstrydwenners
Temba Bavuma se moedige honderdtal was pure verniet nadat Marnus Labuschagne en Ashton Agar die wedstryd vir Australië in Bloemfontein gewen het.
Bravo, Bavuma!
Temba Bavuma het sewe jaar en 48 toetse gewag om die tweede honderdtal van sy toetsloopbaan aan te teken. En dit is ongetwyfeld ʼn spesiale vertoning.
Bavuma kry sy SA20-kans
Die Sunrisers Eastern Cape het Temba Bavuma vir hul oorblywende wedstryde in die SA20-toernooi nadergetrek.
Gaan Proteas waag met Bavuma?
Die vraag is of die keurders die Proteas se kaptein gaan insluit in die span wat van volgende week af in die eerste toets op die Gabba gaan speel.
Bavuma praat oor veilingdwarsklap
“Ek sal jok as ek sê dat ek nie teleurgesteld voel nie.”