Die seekoeie in Tzaneen, Limpopo, sal moet begin skoolgeld betaal nadat nóg een van dié wilde diere onlangs weer op die Merensky Landbou Akademie se terrein gewaar is.
Lees meerAlles vir Donderdag 2 Februarie 2023
Plantegroei, maroelas lok ollies na hoofpad
Al meer olifante is onlangs op die R40 naby Phalaborwa opgemerk – wat ook ʼn gevaarlike situasie vir padgebruikers kan skep.
‘Novak wás beseer’ – tennisbaas
“Novak Djokovic is ʼn merkwaardige speler en hy het alles baie professioneel hanteer – selfs toe baie mense oor sy besering getwyfel het.”
Bavuma kry sy SA20-kans
Die Sunrisers Eastern Cape het Temba Bavuma vir hul oorblywende wedstryde in die SA20-toernooi nadergetrek.
Jake White kyk met nuwe oë na lewe, rugby
“Tyd in die intensiewe sorgeenheid gee jou ʼn kans om helder te dink. Dit is ʼn ervaring wat my meer van balans geleer het en ʼn waardering vir die feit dat dinge binne ʼn oogwink kan verander.”
Al meer verbruikers pak skuldlas
Suid-Afrikaners pak die skuldbul by die horings en doen proaktiewe stappe om hul skuld te midde van stygende inflasie en hoër rentekoerse terug te betaal.
ActionSA nou ook deel van regstryd teen Eskom
Verskeie organisasies sleep Eskom en die regering hof toe oor voortgesette beurtkrag en die regering se oënskynlike gebrek aan ʼn behoorlike plan om ʼn oplossing vir die kragkrisis te vind.
SA Toerisme slaan vure dood oor R1 miljard-borgskap
SA Toerisme beweer die voorgenome borgskap van Tottenham Hotspur gaan ʼn opbrengs van miljarde rand in besteding deur toeriste hier tot gevolg hê.
Beurtkrag ons voorland; prestasiebonusse vir goeie werkers
Die proses om ʼn nuwe uitvoerende hoof aan te stel is ook reeds aan die gang
‘Groot voorval’ by internetdiensverskaffer lê webwerwe lam
RSAWeb se ingenieurs het Woensdag deurnag gespook ná ʼn kuberaanval verskeie webwerwe onbeskikbaar gelaat het. Maroela Media is een van die webwerwe wat geraak is.
‘Rianette en die Internet’: Selfies se invloed op jou selfwaarde
Dalk staan jy nie ure en foto’s van jouself neem nie, maar dit is wel belangrik om te verstaan hoekom dit so groot tydverdryf is, en watter gevare dit moontlik inhou.
ToekomsVenster: Magnetisme
Die Here is ook nie weg nie, het jou nie verlaat nie, is nog net so lief vir jou en SAL jou hierdeur dra.
Media mag nie militêre oefening bywoon
“Die besluit om die media uit te sluit is geheel en al onaanvaarbaar en ʼn duidelike aanduiding dat Suid-Afrika van sy demokratiese waardes wegbeweeg.”
Agter die skerms by wêreld se uitdagendste veldren
Ek is nog altyd vol bewondering vir die wêreld se uitdagendste veldren – Dakar.
Sakeliga begin regstappe oor diensverval by munisipaliteit
Dienslewering en infrastruktuur in dié Oos-Kaapse munisipaliteit het geheel en al ineengestort, terwyl die munisipaliteit byna R1 miljard aan Eskom verskuldig is.
Bekende motorman sterf
Reiner Stucky, eienaar van Stucky Motors, het ʼn vreemde versoek vir sy laaste eerbewys gehad.
Ducati se DesertX loop die kompetisie trompop
Die DesertX is egter baie meer as net ’n doelgemaakte, hardebaard veldfiets met flikkers. Met sy uitstekende padhouvermoë kan jy hierdie fiets aanwend vir lang stukke teer ook.
Kyk: Oorstromings ná swaar reën in Polokwane
Inwoners van Hoërskool Pietersburg se seunskoshuis moes bontstaan om water met besems uit die koshuis te vee.
Pitbull glo weke lank in motor aangehou
ʼn Pitbull wat glo weke lank in ʼn motor aangehou is, is deur die Bloemfonteinse Dierebeskermingsvereniging (DBV) gered.
Busbestuurder wurg glo leerder
ʼn Busbestuurder sal na verwagting Vrydag in die Hoopstad-landdroshof in die Vrystaat verskyn nadat hy na bewering ʼn 17-jarige seun aangerand en gewurg het.