Die Proteas het bly veg en by 154 lopies vir 7 paaltjies uitgekom, maar dit was nog 14 lopies kort van ʼn oorwinning.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Proteas"
Heinrich in ’n klas van sy eie
“Ons was in die moeilikheid, maar Heinrich Klaasen se beurt was uit die boonste rakke.”
Bavuma opgewonde oor Miller se selfvertroue
“As hy voel dat hy meer waarde tot die span kan voeg deur in ’n hoër posisie te kolf, kan ons beslis daaroor gesels. Daar is nie ’n manier dat ons ’n speler van David Miller se vermoë enigsins wil beperk nie.”
’n Geval van draaier-déjà vu
Keshav Maharaj en Simon Harmer het weer eens al tien Tier-paaltjies laat spat.
Maharaj, Mulder plaas Tiere op agtervoet
Die Proteas geniet ’n voorsprong van 314 lopies ná die tweede dag se spel van die tweede toets teen Bangladesj op St. George-park.
Bangladesj die harnas in vir bitsige Proteas
“Hulle het hom omsingel toe hy gekolf het en iets vir hom gesê. Natuurlik kon hy nie daarop reageer nie want hy is ’n junior speler. Dit was betreurenswaardig.”
Keshav en Simon: Proteas se doring draaiers!
Keshav Maharaj en Simon Harmer het saamgespan om Bangladesj vir slegs 53 lopies uit te knikker.
Tiere suur oor skeidsregtervertoning
“Ek dink die Internasionale Krieketraad moet weer van neutrale skeidsregters begin gebruik maak.”
Joy sorg vir Protea-frustrasie
Mahmudul Hasan Joy is die eerste Bangladesj-kolwer wat ’n toetshonderdtal teen Suid-Afrika aanteken.
Bangladesj verneder flou Proteas
“Dit is asof die spelers aan die slaap geraak het,” was Mark Boucher se eerlike samevatting ná die fiasko op SuperSportpark.
Proteas moet weer Tiere tem
Indien Bangladesj vandag op SuperSportpark wen, sal dit hul eerste reeksoorwinning ooit teen die Proteas wees.
Pienk Proteas maak sake gelykop
Die Protea-snelboulers het die weg vir Quinton de Kock en Kyle Verreynne gebaan om die tweede eendagwedstryd teen Bangladesj op ’n drafstap te wen.
Proteas sal hul sokkies moet optrek
Kaptein Dean Elgar sê dat hy ’n paar ernstige gesprekke met Aiden Markram gehad het.
Kiwi-breier meen Proteas sal terugveg
Nieu-Seeland se sterspeler Matt Henry is weer gereed om Suid-Afrikaners op ’n groen blad aan te vat.
Krieketskande in Christchurch
“Ons is hier om ons land op die krieketveld te verteenwoordig en ons moet vir enigiets gereed wees; ons kan nie agter flou verskonings soos kwarantyn wegkruip nie.”
Wat ’n verlepte vertoning in Christchurch
Ná die tweede dag van spel is die Proteas nie net met hul rûe teen die muur nie, hulle strompel sonder ’n kompas op moedverloor se vlakte rond.
Bomskok: Proteas almal uit vir 95!
Matt Henry se sewe paaltjies laat die Proteas in Christchurch steier.
Spoggerig, Proteas!
Soos wat Sunil Gavaskar in die kommentatorshokkie gesê het: Indië se droom om ’n toetsreeks in Suid-Afrika te wen het in ’n nagmerrie verander.
Huurvlug vir Proteas ná redery vlugte kanselleer
KSA het nou ʼn groot logistieke en kosteprobleem sou die beoogde T20-wedstryde, wat ná die toetswedstryde gespeel word, voortgaan.
Proteas in Pakistan vir eerste toer in 14 jaar
Streng veiligheidsmaatreëls geld tydens die Suid-Afrikaners se besoek.