“Dit sal stabiliteit binne die metaal- en ingenieursbedryf bring, en vir werknemers wat vir meer as ʼn dekade geen gestandaardiseerde minimum diensvoorwaardes en loonskale gehad het nie, broodnodige verligting bring.”
Lees meerAlles vir Dinsdag 11 Oktober 2022
Departement hof toe gesleep oor omstrede NGV-poste
“Dit blyk dat die regering vasbeslote is om geen ag te slaan op die kommer van die mense wat deur die NGV geraak gaan word nie.”
Cele moet gou spring met landelike veiligheid, maan Agri SA
“Alhoewel gewelddadige misdaad oor die algemeen skynbaar toeneem, merk ons veral ʼn kommerwekkende toename in plaasaanvalle en boere en plaaswerkers leef in vrees.”
Transnet vergader met bessiebedryf
Transnet onderneem om seker te maak dat bederfbare produkte, saam met vrag wat ʼn beperkte raklewe het, by hawens geprioritiseer word.
ToekomsVenster: Vriende vorm mekaar
Dis ʼn opdrag wat uitgeleef word. Dis nederigheid in hoogste rat.
Mashaba sê hy is hier om te bly
“Dit is oneerlike en kwaadwillige beriggewing (en gepubliseer sonder om my kommentaar te kry).”
‘Regering kelder sélf swart boere’
Drie begunstigdes van grondhervorming voer daagliks ’n stryd om grondsekerheid en is magteloos teen plunderaars en onwettige besetters.
Proteas in Delhi: Soos lammers ter slagting
Die Indiese kolwers het Suid-Afrika se totaal van 99 op ’n drafstap verbygesteek en die kragmeting was verby ná slegs 19.1 boulbeurte.
Video: Vier Gautengse skole staan saam vir liefdadigheid
“Johannesburg het so min Afrikaanse skole, maar ons het so ’n ongelooflike omgewing en gemeenskap.”
Familie groet blommeboer maande ná wrede aanval
“Dis so ’n sinnelose daad, en waarvoor? Vir ’n selfoon en ʼn skootrekenaar!”
Kersfees-inkopies begin by die Koöperasie
As jy jou oë knip is Kersfees hier! Moenie die spesiale atmosfeer van Kersfees bederf deur jou moeg te loop in besige winkelsentrums nie.
Babanuus vir ‘Alles Malan’-aktrise
“As ek nou terugkyk oor die jare is dit vir my so duidelik hoe die Here my op verskeie maniere voorberei het om eendag self ʼn ma te wees.”
Jantjies kies dalk koers na Frankryk
Jantjies se huidige werkgewer, die Japanse klub NTT Docomo Red Hurricanes in Osaka, was skynbaar bitter ongelukkig oor die beweringe dat hy in ’n buite-egtelike verhouding betrokke was.
Regering skerm oor pasella dienste vir ministers
In dieselfde asem doen die regering ʼn beroep op gewone Suid-Afrikaners om aan te hou om vir munisipale dienste te betaal.
A nee a, Proteas!
Die Indiese draaiers het die Suid-Afrikaanse kolwers soos amateurs laat lyk en die paaltjies het van die derde boulbeurt met reëlmaat geval.
Garies-skool weer oop ná brand
Die polisie het intussen bevestig dat die verwoestende brand inderdaad opsetlik gestig is.
Foto’s: Kruger-beeld, gedenkboek om Akademia-mylpaal te vier
“My wens vir Akademia is dat hulle nooit hul bestemming sal bereik nie, maar dat hulle altyd op reis sal wees.”
Kies die pas waarteen jy leer met Impaq
Geen twee leerders is dieselfde nie. Impaq bied buigsame opsies aan ouers en leerders wanneer dit kom by die voltooiing van graad R – 12.
Langste boom ooit in Amasone gevind
“Dit was die mooiste ding wat ek nog ooit gesien het. Absoluut verruklik.”
Sekuriteit by Numbi-hek opgeskerp
Die drie mense “van belang” wat ná die moord van die Duitse toeris aangehou is vir ondervraging, is intussen vrygelaat.