Transnet onderneem om seker te maak dat bederfbare produkte, saam met vrag wat ʼn beperkte raklewe het, by hawens geprioritiseer word.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "BerriesZA"
Bessie-uitvoerders bekommerd oor Transnet-staking
“Die situasie is onhoudbaar en tensy daar nie dringend opgetree word nie, sal die regering aan honderde mense moet verduidelik waarom hulle nie werk het nie weens hul onvermoë om betyds op te tree.”
Bloubessieboere verwag 63%-toename in uitvoere
In die noorde van die land begin die eerste bloubessies blom, wat die eerste tekens is van nog ʼn verwagte rekordjaar wat voorlê.