“Hoeveel boere, gesinne en plaaswerkers moet in vrees vir hulle lewens wag op nog ʼn aanval omdat DNS-bewyse nie verwerk word nie?” wil die TLU SA weet.
Lees meerAlles vir Woensdag 12 Mei 2021
Facebook binnekort in SA parlement
Phumzile van Damme, DA-LP, sê die DA is op die voorste linies besig om die kwessie te takel van waninligting en kwessies wat met die digitale transformasie van Suid-Afrika verband hou.
Polisiebeampte vas wat meisie skiet
Die beampte het sy meisie na die hospitaal geneem ná hy haar geskiet het. “Hy het gejok en gesê sy is geskiet deur mense wat hulle wou beroof.”
Polisiebeamptes in Philippi-Oos aangeval
Die verdagtes het van die toneel gevlug en in die haas die vuurwapen laat val.
Vervalste goedere by PE-hawe gevind
Die totale waarde van die gekonfiskeerde items beloop byna R1,4 miljoen.
ToekomsVenster: Die uur is reeds laat
Ons het ’n lewende hoop.
‘Oorweeg ivermektien dringend’ – organisasies
AfriForum en ’n doktersgroep sê bewyse dui daarop dat die derde virusgolf hier is.
Foto’s: Skaars vis spoel op strand uit
“Hulle het deurskynende tande wat soos skerp stukke glas lyk.”
Vrese vir ‘volskaalse oorlog’ tussen Israel, Palestina
Wêreldmoondhede is toenemend bekommerd oor die ergste bloedvergieting in sewe jaar tussen die twee groepe.
Raaisel oor tier in strate
Inwoners van Texas in die VSA was uit die veld geslaan oor die tier wat in die buurt ronddwaal.
Lyding: oorwinning of vermyding?
Dr. Wikus Buys reageer op Rynhard van Zijl se artikel: #Jongstemme: Is voortplanting werklik die beste opsie?
Ongeluk tydens veldwedren eis pa
“Ek het geweet dit is baie ernstig. Sy bloeddruk het elke vyf minute geval en al sy vitals het aangedui dat hy ernstige inwendige beserings opgedoen het.”
‘WGO se hantering van Covid-19 ʼn ramp’ – paneel
“Die wêreld se reaksie op die virus was effens traag, huiwerig en ontkennend.”
Pas op vir skelmstreke, waarsku polisie
“’n Onbekende bedrag geld was reeds gebuit teen die tyd wat die bankkaart gestop is.”
Atterbury-teater vier dekade van kuns
In die afgelope dekade is meer as 2 880 vertonings, produksies en funksies in die teater aangebied – dit beteken dat nagenoeg 865 670 mense die teater al besoek het.
#JongStemme: Tradisies
ʼn Tradisie, soos ons dit ken, is die oordrag van beginsels, lewenswyses en kultuurgoed van een geslag na die volgende geslag, skryf Lindy Steyn.
Kinderoppasser deel ‘belaglike lys van take’
Die ouers se “belaglike lys van take” het haar gou afgeskrik.
Franse Ope: Toeskouers moet bewys hulle is Covid-vry
’n Negatiewe toetsuitslag (nie ouer nie as 48 uur) of ’n inentingsertifikaat sal as bewys dien.
TLU SA staan steeds bankvas teen OSV
“Wat die mense nie besef nie is dat die Onteieningswet juis al hierdie dienste en geleenthede waarvoor hulle veg, in die wiele gaan ry.”
Foto’s: Natasha skitter by Mej. Heelal-voorbereiding
“Ek weet ek het groot skoene om vol te staan, maar Zozi en Demi het my inspireer en baie goeie raad gegee.”