Heidelberg se leuse is Spero Meliora – om hoër te strewe. Wanneer ons weer voor die ou stasiegebou stop en ek gekarwei word na die mikrobrouery wat Heidelberg se eie boetiekbier met ʼn erfenistema brou, weet ek – Heidelberg se geskiedenis getuig daarvan dat hierdie strewe bereik is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Heidelberg"
Foto’s: Talle vragmotors op N3 gebrand
Die pad is glo versper en die vragmotors met petrolbomme bestook.
Vrou voor kinders doodgeskiet
Die vrou se twee jong kinders was saam met haar in die motor ten tyde van die voorval.
Laerskoolseun doodgeskok
Petré se ouma het paramedici verwittig dat daar ʼn fratsongeluk was en dat haar kleinseun nie asemhaal nie.
My 30 sekondes tussen lewe en dood
Ek praat met gemak voor mense en vertel my storie. Ek leef. Vry, lig en dankbaar teenoor alles.
Skamel geklede man dood gevind
Die Heidelbergse polisie ondersoek ʼn saak van moord nadat ʼn man dood aangetref is in 7de Straat, Spaarwater-kleinhoewes.
Jong boer by plaashek oorval, ontvoer
ʼn Jong boer is Maandag by ʼn plaashek oorval waarna hy in sy huis ingedwing en toe ontvoer is.
Man se lewensmaat, twee ander in hof ná moord
“Die manier hoe dit gebeur het en deur wie dit gedoen is, maak dit baie erger.”
Drie vas ná man doodgeslaan word
Drie mense, insluitend ʼn vrou en haar seun, is in hegtenis geneem in verband met die moord op Andries Swanepoel (58) die afgelope naweek in Heidelberg in Gauteng.
‘Bekende’ taxibaas van Heidelberg doodgeskiet
Hy het probeer weghardloop, maar die passasier van die Toyota het weer skote op hom afgevuur en hy is noodlottig gewond.
Man dood toe motor teen brug bots
Nooddienste is na die toneel by die Spookbrug ontbied waar hulle die wrak van ’n motor op sy dak in die pad aangetref het.
Man (69) op plaas doodgeskiet
ʼn Man is in die vroeë oggendure in sy plaashuis in die Houtpoort-omgewing naby Heidelberg doodgeskiet.
Man beroof toe hy stop om hom te verlig
Die beamptes het kort daarna een verdagte aangekeer wat in die water van die Blesbokspruit probeer wegkruip het.
Vingers wys na burgemeester oor Heidelberg-betogings
“Die betoging het tot grootskaalse skade gelei en ʼn bekende inkopiesentrum langs die R54-pad (Vaaldampad) is ook in puin gelê.”
Help om nuwe wêreldrekord met blikkieskos op te stel
“Die huidige rekord is 31 001 blikkies, so ons moet ten minste 31 002 blikkies insamel.”
Bejaarde man dood in ou begraafplaas aangetref
ʼn Bejaarde man wat Vrydag vir die laaste keer lewend gesien is, se liggaam is in ʼn ou begraafplaas in Heidelberg gevind.
Klein Ruan (1) sterf: ‘Ons is stukkend, maar God bring troos’
“Ons het net geweet: Daar was niks wat ons kon doen nie; dit was tyd soos die Here dit bepaal het.”
Huldeblyke stroom in ná kleinhoewe-aanval
Op 26 Mei het Boet Smal en sy lewensmaat, Esther, sewe jaar se liefde saam gevier. ʼn Week later is hy voor haar oë vermoor.
Man op kleinhoewe doodgesteek
Sy vrou het glo probeer weghardloop waarna die aanvallers haar in die rug gesteek het.
Ma, dogter se nagmerrie-aand in Heidelberg
ʼn Veiligheidsbeampte het opgedaag en tot die twee slagoffers se redding gekom het.