Solidariteit en Sasol het vandag onverrigter sake uiteengegaan nadat ʼn tweede ronde van konsiliasie by die KVBA geen oplossing vir die voortslepende dispuut opgelewer het nie.
Lees meerAlles vir Woensdag 3 Oktober 2018
Titelaktes is ‘radikale ekonomiese transformasie’ – Ramaphosa
Pres. Cyril Ramaphosa het Woensdag gesê sy regering is besig om titelaktes aan nuwe huiseienaars te oorhandig om mense die impak van “radikale ekonomiese transformasie” te wys.
Soldaat se appèlaansoek afgekeur
Die militêre appèlhof het ʼn soldaat, wat tot 20 jaar tronkstraf gevonnis is op aanklag dat hy sy meisie doodgeskiet het, se appèlaansoek afgekeur.
Plaasmoorde: Weduwee se video aan Ramaphosa en die VSA
Mariandra Heunis, wie se man in 2016 vermoor is, het ’n video op haar Facebook-blad gepubliseer waarin sy ’n boodskap aan president Cyril Ramaphosa en die mense van die VSA rig oor die krisis van plaasmoorde in Suid-Afrika.
Weerwaarskuwing vir N3-tolpad
“Motoriste word aangemoedig om eerder hul reisplanne uit te stel of hulself voor te berei op veeleisende padtoestande.”
ANC teen substantiewe grondwetlike veranderings oor grond
In ‘n belangwekkende verwikkeling het twee partye hulle vir die eerste keer onomwonde teen die verandering van die Grondwet uitgespreek.
Harmony Gold en vakbonde teken loonooreenkoms
Harmony Gold het ʼn loonooreenkoms met drie vakbonde onderteken, het die Mineraleraad van Suid-Afrika (MRSA) Woensdag in ʼn verklaring gesê.
ToekomsVenster: ’n Vader van genade
Hy is van toe af ’n vriend van God genoem.
Nene ontken Gupta-betrokkenheid
“Ek vind die tydsberekening van dié aantygings en die manier waarin dit op sosiale media, en nie deur die gepaste kanale nie, opgeblaas is baie vreemd.”
Ondersoek na egtheid van aanval op wildsplaas
“Brian kon verlede week vir die eerste keer weer met ʼn mes en vurk eet nadat ek alles – van wors tot groente – vir hom moes versap.”
Die wêreld in foto’s – 3 Oktober 2018
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Man doodgeskiet op hoewe by Nelspruit
“Sy vrou het later uit die kamer gekom en haar man in ʼn plas bloed op die vloer aangetref.”
Geblinddoekte kinderlyke in vlak graf aangetref
“Hulle was geblinddoek en hul hande vasgebind.”
Springs-gruwelhuis: Vriendin sê pa ‘het verander’
“Hy het in verskeie kommunikasie erken wat hy gedoen het, hy het erken dit is nie aanvaarbaar nie. Hy het van ʼn groot man na ʼn krimp-man gegaan.”
Franse premier kom nie meer na SA
Édouard Philippe sou beleggers na verwagting Donderdag en Vrydag op sy twee dag lange besoek op die hoogte gebring het van pres. Emmanuel Macron se pro-sake-hervormings.
Gee almal eiendomsreg, los Grondwet uit – Motlanthe
Eiendomsreg moet geleidelik na meer mense uitgebrei word eerder as om enigeen se eiendomsreg in te kort, het oudpres. Kgalema Motlanthe vanoggend op Rapport en City Press se grondberaad in Johannesburg gesê.
Podlitiek: ANC gryp Baloyi se strot, Denel bankrot en myne vrot
In vandeesweek se politiek is daar probleme bo en onder die grond – maar die Podlitiek-span durf weer met groot moed en baie geduld alles aan, van politieke geweld tot mynbou-moles.
Seun (16) hoor lot ná moord op bekende boekwinkeleienaar
Johann Ramage, eienaar van die Retief-boekwinkel, se liggaam is met verskeie steekwonde en ʼn wond aan sy kop op die vloer van sy huis gevind.
Ma vertel van stryd ná baba ‘by die dood omdraai’
“Ek probeer hom van almal en alles weghou net om hom gesond te hou,” sê sy.
Die kerk: Hospice of rehabilitasiesentrum?
Daar is nuwe petrol op die vuur van die kerklike debat oor homoseksuele verhoudings gegooi, skryf ds. Schalk Strauss.