ʼn Sesjarige meisie is Saterdag na bewering verkrag deur die opsigter van ʼn kerk in Roodepoort.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Roodepoort"
Video: Taxi ry matriekseun van motorfiets af
Daar kan in ’n video van die voorval gesien word hoe die taxi bo-oor die motorfiets ry voordat dit tot stilstand kom.
Dapper vrou stuit kapers
“My kleinkinders noem my nie verniet hulle gangster-ouma nie,” skerts Cobie Roux (64) nadat sy vrou-alleen ’n motorkaping gefnuik het.
Drie sterf in botsing
“By ons paramedici se aankoms op die toneel het hulle ʼn erg beskadigde BMW aangetref.”
Ma en dogter in huis vermoor
Die polisie het ’n grootskaalse soektog van stapel gestuur na die verdagte of verdagtes wat betrokke was by die moord op ’n bejaarde vrou en haar dogter in Roodepoort.
Twee vas wat glo plofstof vir misdade verskaf
Die plofstof word oor die algemeen gebruik vir die opblaas van kitsbanke, transitorooftogte en onwettige mynbou.
Man in hof oor R5,6 miljoen se heroïen
Die owerhede is vandeesweek na die man se huis om hom in hegtenis te neem net om uit te vind dat hy reeds op ʼn ander, afsonderlike dwelmklag in hegtenis geneem is.
Man agter die stuurwiel doodgeskiet
Paramedici het met hul aankoms die motor op sy dak in die pad aangetref.
Sementtrok ploeg deur tientalle motors
Groot skade is aangerig toe ’n vragmotorbestuurder vroeër vandeesweek glo beheer oor sy voertuig in Roodepoort, Johannesburg, verloor het. Die vragmotor het in die motors…
Tien vas vir moorde op zama-zamas
Die groep het op polisiebeamptes losgebrand en die beamptes het teruggeskiet.
Honderde sonder krag weens reën, beurtkrag
City Power het Saterdag meer as 600 klagtes ontvang.
Talle polisielede ‘jag ’ moordenaars van nege in Roodepoort
Mawela het intussen ʼn beroep op die gemeenskap van Matholeville gedoen om kalm te bly terwyl soektogte in die gebied na die verdagtes voortduur.
Kleuter in waakeenheid ná hy byna verdrink
“Die volgende oomblik hoor ons die tuinier skree en toe gil my ma: ‘Waar is Cianu?’”
Vrou net betyds uit brandende huis gered
Paramedici kon nie ʼn vrou se hond betyds red ná ’n brand in ʼn huis Saterdag nie.
4 konstabels in hof vir moord ná voorval in selle
Die erg beseerde man wat in die selle agtergebly het se broer het later die aand daarop aangedring om hom te sien.
Polisie slaan toe op onwettige mynbedrywighede
Daar is tydens die operasies op gereedskap beslag gelê wat glo gebruik word vir onwettige myn terwyl skuilings en ander onwettige strukture afgebreek is.
Seun sterf bo-op trein
“Treindienste in die omgewing is opgeskort sodat daar toegang tot die bokant van die trein gekry kon word.”
Man kritiek ná motorkaping
Die gewonde man kon daarin slaag om na die naaste vulstasie te ry om hulp te ontbied.
Inbraak by binnelandse sake in Roodepoort
Dienslewering by die departement van binnelandse sake se kantoor in Roodepoort in Gauteng is opgeskort ná ʼn inbraak die afgelope naweek.
Tiener ‘getraumatiseer’ ná sy van ontvoerders ontsnap
Die motor het eers verbygery maar haar egter minute later by ʼn kruising wat in dié straat inloop, ingewag.