Die man se kragrekening staan glo op R3,4 miljoen.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "City Power"
Duisende rande se City Power-kabels in huis gevind
Die omgewing ondervind die afgelope paar dae kragonderbrekings weens kabeldiefstal.
Man vas wat byna halfmiljoen aan City Power skuld
Die man is vroeër vandag by sy huis in Dainfern in Johannesburg in hegtenis geneem.
Gebrek aan onderdele pootjie herstel van kragtoevoer in Jhb
Sommige gebiede sit al twee weke lank sonder elektrisiteit.
Substasie in veldbrand verwoes
Tegnici werk in hierdie stadium steeds om kragtoevoer na die omliggende buurte te herstel.
City Power-werkers glo gyselaar gehou
City Power is besorg oor die “vreemde fenomeen” om tegnici en personeel gyselaar te hou.
Kontrakteur van dieretuin doodgeskok
Die kontrakteur het per ongeluk aan die kragdraad gevat terwyl hy bome gesnoei het.
Meer vas vir diefstal, vandalisme by City Power
Die aantal inhegtenisnemings wat ten tyde van die afsondering aangemeld is, het met 150% gestyg.
Covid-19-samevatting: City Power teken eerste geval aan
Egipte se oudste Covid-19-pasiënt het herstel en is uit die hospitaal ontslaan.
Veiligheidswagte tydens beurtkrag by kragstasie aangeval
Een van die wagte is van naby in die nek geskiet en is in ʼn kritieke toestand in die hospitaal
City Power gaan niebetalers teiken
Die uitstaande skuld van niebetalende verbruikers, insluitend groot maatskappye, staatsdepartemente en gewone inwoners, beloop sowat R4,9 miljard.
Honderde sonder krag weens reën, beurtkrag
City Power het Saterdag meer as 600 klagtes ontvang.
Johannesburg het nou ook beurtkrag
Johannesburgers se geluk was van korte duur.
Diefstal, vandalisme kos City Power miljoene
ʼn Man is boonop ernstig beseer toe hy glo koperkabels wou steel en die transformator ontplof het.
Geen beurtkrag vir Johannesburg
Johannesburgers hoef hulle volgens City Power nié vir vanaand se sarsie beurtkrag te staal nie.
City Power verloor miljoene weens beurtkrag
Die grootste gedeelte van die geld gaan verlore omdat City Power minder krag aan kliënte verkoop.
Jhb-buurte in donkerte gehul ná brand by substasie
“Ons vra om verskoning vir enige ongerief wat veroorsaak word, veral op Kersdag.”
Reën, beurtkrag veroorsaak probleme vir City Power
City Power sukkel met ʼn groot agterstand in meeste gebiede in Johannesburg weens reën en beurtkrag.
Dataherwinning duur voort ná kuberaanval op City Power
City Power se IT-span werk intussen nou saam met die ondersoekers wat die oorsprong van die virus moet vasstel. Die span word bygestaan deur verskeie nasionale veiligheidsagentskappe, wat die aanval op City Power as ʼn nasionale kuberbedreiging beskou.
Koue weer plaas druk op Jhb se kragnetwerk
Isaac Mangena, woordvoerder van City Power, het gesê die elektrisiteitsnetwerk is weens die koue onder groot druk en meer onbeplande kragonderbrekings vind plaas namate verbruik toeneem.