ʼn Strandganger het reeds haar tot sosiale media gewend en die gebeure as “traumaties” beskryf nadat sy die voorval aanskou het.
Lees meerAlles vir Woensdag 5 Oktober 2022
BLF-lid sê eindelik jammer ná Driehoek-tragedie
“Ek erken dat my opmerkings haatspraak was en dat dit verkeerd was van my om dit te publiseer.”
Dwelms in lekkergoedpapier flous polisie nie
Die polisie het Dinsdag op passasiers wat vanaf Dubai na Kaapstad gereis het, toegeslaan.
Die wonder van dankie en asseblief
Wat “goeie gedrag” is, is die miljoenrandvraag, maar ek glo die universele wortelstelsel is om vrygewig met “dankie” en “asseblief” om te gaan.
Bewyse dat Orkas haaie aan Mosselbaai jag
Beeldmateriaal wat vanuit ʼn helikopter geneem is en wat deur hommeltuie bekom is, wys hoe talle orka’s haaie al langs die kus agtervolg.
Kopskuiwe in onderwys begin by ons onderwysers
Op Wêreldonderwysersdag op Woensdag 5 Oktober salueer ons julle as ons land se onderwysers.
ToekomsVenster: Moenie namens God probeer oordeel
Moenie namens God uitsluit nie.
Motoris sterf toe voertuig rotswand tref
Hidrouliese gereedskap is gebruik om die insittendes eindelik uit die voertuig te bevry.
Drie ondervra oor moord op Duitse toeris
Bheki Cele, minister van polisie, het Woensdag self die gebied besoek en was ook op die toneel waar die skietery plaasgevind het.
Hou grimering só vars op snikhete somersdae
Volg hierdie stappe om seker te maak jou grimering bly vars terwyl jy die hitte trotseer.
Sê hallo vir dié funksies op WhatsApp
Die gewilde kletsapp WhatsApp se nuwe privaatheidsfunksies het die wêreld skoon aan die praat.
DA wil Ramaphosa se rol in kaderontplooiing blootlê
Die party sê beurtkrag is ʼn daaglikse herinnering aan die hoë prys wat Suid-Afrikaners moet betaal vir die ANC se beleid om kaders in sleutelposisies aan te stel.
Dís hoe beurtkragsake nou staan
Eskom sê sy noodopwekkingsreserwes moet aangevul word, terwyl verskeie eenhede weer die gees gegee het.
Nog talle witdoodshaaie by Plet opgemerk
Dit is meer as wat gewoonlik tydens Plettenbergbaai se lenteseisoen aangetref word.
Nuuskommentaar: Vandag premier, môre president Lesufi?
Sy kombinasie van eiewaan, toondoofheid vir die werklikheid en ongenaakbare lojaliteit aan ʼn uitgediende staatsideologie maak hom net dalk die perfekte ANC-presidentskandidaat!
Max kry nog ʼn kans in Japan
Die Red Bull-renjaer geniet tans ʼn voorsprong van 104 punte op die jaerspunteleer en as hy ná die naweek sy voorsprong tot 112 punte kan rek, is die wêreldtitel so te sê in die sakkie.
Duurste Sussex gebore uit skoufamilie
Die rekordprys wat einde verlede week vir ʼn Sussex-bul betaal is, is ʼn teken dat stoetboere weer daarna hunker om met ʼn suiwer ras te teel.
Reusevrag renosterhoring op lughawe gekry
Die vonds uit Suid-Afrika is die grootste vrag renosterhoring nóg waarop daar in Singapoer beslag gelê is.
Ier in SA vasgetrek vir dubbele moord
Ruth Lawrence en haar destydse Suid-Afrikaanse kêrel het in 2014 na Suid-Afrika gekom, kort nadat twee mans in Ierland vermoor is.
Jong Alcaraz wil lesse uit nederlaag leer
“Ek is onder druk geplaas en het gesukkel om dit te hanteer.”