“Die meeste renjaers is besig met ander dinge sodra hulle die kans kry. As hulle almal soos Max (Verstappen) gefokus het, sou hulle dalk op sy vlak gewees het.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Max Verstappen"
Max teiken beter vertonings op straatrenbane
“In die geheel sukkel ons so ʼn bietjie in straatrenne. Kyk net na ons vertoning in Singapoer en dalk selfs in Las Vegas.”
Renjaers en rekords tans nie opgewasse teen ‘Super Max’
Max Verstappen het in 2023 die eerste renjaer nóg geword om voorloperstatus vir meer 1 000 rondes te geniet.
Drie wêreldtitels op ʼn streep vir blitsige Max
“ʼn Mens kan nou in dieselfde asem van Max [Verstappen] as van Jack Brabham, Ayrton Senna, Niki Lauda en sir Jackie Stewart praat. Alles wat hy vanjaar agter die stuur van sy renmotor gedoen het, was eenvoudig fenomenaal.”
Verstappen dalk sy rekord kwyt
Nie een van die Red Bull-renjaers het deurgedring tot die finale kwalifiserende ronde vir Sondag se wedren in Singapoer nie.
Verraderlike Singapoer kan Verstappen dalk net stuit
Max Verstappen staan voor ʼn uitdagende toets wanneer hy Sondag ʼn elfde agtereenvolgende oorwinning deur die onvoorspelbare strate van Singapoer sal probeer vermag.
10/10 vir manjifieke Max!
Carlos Sainz en Charles Leclerc het vandag hul bes op Ferrari se tuisbaan probeer om Red Bull te stuit, maar Max Verstappen het nogtans die geskiedboeke in Monza herskryf.
Nege van die bestes vir Max!
Max Verstappen het vanmiddag op ʼn sopnat Zandvoort-renbaan nie net sy derde oorwinning op ʼn streep in Nederland behaal nie, maar ook sy negende agtereenvolgende sege van die seisoen.
Nóg ʼn mylpaal wink vir Super Max
Max Verstappen kan Sebastian Vettel se rekord van nege agtereenvolgende wedrenseges hierdie naweek in Zandvoort ewenaar.
Geen keer aan vlieënde Verstappen
Ná agt oorwinnings op ʼn streep meen Helmut Marko dat Max Verstappen sy man in die geselskap van Juan Manuel Fangio en Ayrton Senna sal kan staan.
Super Max ʼn sneltrein op Silverstone
Max Verstappen het nou ses F1-wedrenne op ʼn streep gewen.
Verstappen het geen gelyke in 2023
Max Verstappen (Red Bull) se oorheersing in vanjaar se Formule Een-reeks is so groot dat hy Sondag op die Red Bull Ring in Spielberg in die voorlaaste ronde in die kuipe aangedoen het om bande om te ruil om sodoende die bonuspunt vir die vinnigste ronde ook voor die ander jaers weg te raap.
Verstappen mik na nóg ʼn rekord
Die verdedigende tweemalige wêreldkampioen Max Verstappen sal dié naweek poog om die suksesvolste jaer in die Oostenrykse Grand Prix-geskiedenis te word.
Max reeds een van die bestes nóg – Rosberg
As Max Verstappen Sondag met die louere in Kanada sou wegjaag, sal hy met net soveel wedrenseges as die legendariese Ayrton Senna spog.
Max jaag weer kampioenskapglorie
“Drie is beslis my gunstelingnommer.”
‘Goed, beter, Max,’ sê Horner
Volwassenheid saam met waagmoed en bewese bestuursvernuf sorg vir ʼn gevaarlike kombinasie agter die stuur van ʼn Red Bull-vuurwa.
Nóg rekords wink vir Max
Max Verstappen spog reeds vanjaar met die meeste wedrenseges (14) én die meeste punte (416) in ʼn enkele F1-seisoen. Maar soos die Nederlanders sou sê, “nog is het einde niet in zicht”.
Max-ikaanse Grand Prix ongeëwenaar
Die geruite vlag het nou reeds 14 keer hierdie seisoen vir Max Verstappen geswaai – ʼn nuwe rekord.
Max kry nog ʼn kans in Japan
Die Red Bull-renjaer geniet tans ʼn voorsprong van 104 punte op die jaerspunteleer en as hy ná die naweek sy voorsprong tot 112 punte kan rek, is die wêreldtitel so te sê in die sakkie.
Uitjouery skeel Max min
“Wanneer dit gebeur, skop almal ʼn bohaai daaroor op. Op die ou einde is ek hier om wedrenne te wen en dit is presies wat ek en my span gedoen het.”