Die rob het eers ʼn seun en toe ʼn Amerikaanse aktrise beetgekry.
Lees meerAlles vir Woensdag 4 Januarie 2023
‘Goed, beter, Max,’ sê Horner
Volwassenheid saam met waagmoed en bewese bestuursvernuf sorg vir ʼn gevaarlike kombinasie agter die stuur van ʼn Red Bull-vuurwa.
2 000 Gautengse leerders nog nie geplaas
Ondanks die feit dat al die leerders nog nie van ʼn skoolbank verseker is nie, sê die onderwysdepartement hy is gereed vir die nuwe akademiese jaar.
Vyf sterf toe gemeenskap reg in eie hande neem
Die gemeenskap het die mans gevang, geslaan en aan die brand gesteek.
Fase 3-beurtkrag is terug
Fase 3-beurtkrag sal van Woensdagmiddag af tot verdere kennisgewing geld.
Een dood, vyf in hospitaal ná hulle van polisie wou vlug
Die polisie het die verdagtes gemaan om te stop, maar hulle het dié opdrag verontagsaam, waarna ʼn hoëspoed jaagtog gevolg het.
Die kluisenaarkrap in my ma se dop
Daar is dae, maar dit is net geringe herinneringe aan die mamma wat was. Die persoon wat ons met soveel sorg grootgemaak het.
Akademia stel eerste honneursgraad bekend
Die kwalifikasie in ondernemingsbestuur was die eerste graad wat by Akademia aangebied is.
‘The Bachelor’ se Jozaan verloof
“Ons het op vir ewig besluit.”
Deurbraak twee jaar ná Melville-skietery
Verskeie vuurwapens is op ʼn Gautengse plaas gevind waarvan een met die skietery destyds op Nuwejaarsdag verbind word.
Foto’s: Moot-brug kry ‘Pierneef-baadjie’
“Ons wil met die opknapping van die brug nie net die omgewing ophef nie, maar ook die inwoners moed gee asook positief en opgewonde maak.”
Vulstasie, toerismesentrum loop deur onder rowers
ʼn Groep van 20 gewapende rowers het net na middernag op die vulstasie toegeslaan.
Oudsoldate laat die speke sing vir makkers
Vier dae, vyf uur en vyf en veertig minute. Dit is hoe lank 15 lede van 61 Meg Veteraanvereniging hul lywe op die spel geplaas het om geld in te samel vir HP Ferreira en ander oud makkers.
Man ry glo opsetlik met gesin by krans af
“Ons was eintlik baie verras toe ons oorlewendes in die motorwrak vind.”
Bokke, All Blacks kruis swaarde vóór WB
Die Springbokke sal in die aanloop tot vanjaar se Wêreldbeker-toernooi in Frankryk hulself twee keer vir die haka moet staal.
Veiligheidswenke vir die nuwe skooljaar
Hierdie wenke is verál relevant na aanleiding van die vlaag ontvoerings wat verlede jaar onder kinders aangemeld is.
ʼn Streep in die sand
Ons gespartel om net deur elke dag te kom ontneem ons van kalmte en helderheid en ʼn kop wat raas maak die voordeur oop vir chaos en frustrasie. Kenners sê daar is veral sewe sondebokke.
Resep: Sardientjie-en-maaskaaspatee
ʼn Warm stukkie roosterbrood is perfek om saam met dié heerlike patee bedien te word.
Vier vas oor miljoene rande se perlemoen
Die talle emmers vol perlemoen het bykans 2 500 kg geweeg.
Fransmanne kies twee Bokke vir wêreldspan
Daar is geen plek vir ander Bok-brekers soos Eben Etzebeth en Frans Malherbe in die Franse skrywers se droomspan nie.