Dis mos waarvoor ons gebou is.
Lees meerAlles deur die skrywer Lizma van Zyl
Oë is soveel meer as net vensters tot die siel
Sodra jy begin sukkel om te lees of ʼn padteken in die verte te sien, is dit volgens Camarena tyd vir ʼn oogtoets.
Glo jy nog in wonderwerke?
Dit is “early days”, soos die Engelsman sal sê en enigiets kan nog gebeur. Ek verkies om te glo ʼn wonderwerk kan steeds plaasvind.
Uitgelewerde troeteldiere
Ek glo dat ons deernis vir vierbeniges die binneaarse fontein is wat deur ons menswees vloei.
ʼn Ander perspektief
2021 het ons dalk geknak, maar nie neergevel nie.
Botswana en Zim: Oor olifante, sonsondergang en mense
Soos ʼn vriendin van my dit gestel het: Die heelal skyn in daardie oog.
’n Bomenslike prestasie
Ek dink ook aan Albert Camus se woorde: Soms is om aan te gaan, net om aan te gaan, ʼn bomenslike prestasie.
Stof daardie pretsteweltjies af
Die lente is aan’t roere. Tyd om daardie pers steweltjies af te stof.
Goeie geselskap en ’n koppie warm tee
En ons doen wat hulle twee gedoen het toe die pad vreemd en verlate begin lyk het: ons stop wanneer ons moeg is, kyk op na die sterre en drink ʼn koppie warm tee.
Oor dieselfde kam geskeer?
Kom ons wees nou eerlik: “respek” en “vertroue” is twee woorde wat nie in die meeste van ons se wetstoepassing-woordeskat opduik nie. Daarvoor is daar net te veel gruwelstories van omkopery, korrupsie, intimidasie, hardhandige optrede en selfs geweld wanneer ons op die pad met die lang arm van die gereg te doen kry.
Luister jy of hoor jy maar net?
Ek word nie maklik geskok nie en ek word nie sommer verras nie. Maar toe, anderaand, onverwags en héérlik: ek ontmoet iemand wat my verras – iemand wat lúíster!
Die winter is soveel meer
Ek wag al lank vir die winter se warm. Dit wérk net vir my kop en lyf.
Om self te pluk
Stowwerig, taai en dors dra ons die laaste krat bakkie toe, nie min trots op ons nederige oes nie. Maar die werk is nog lank nie klaar nie. Daardie hope “pers goud” moet nou gesorteer en skoongemaak word. Vanaand nog.
Alle grappies op ’n stokkie: SA humor is goud werd
Ek het lekker gelees aan die artikel, maar my laaste gedagte was dat die groep mense wat die storie nagevors het, duidelik nog nie in Suid-Afrika was nie. Ons humor is dalk nie altyd so fyn nie, maar méns, ons kan mekaar lekker laat lag en vir ’n oomblik van al ons sorge laat vergeet.
Elke diertjie sit sonder ’n plesiertjie
“Kreatiewe wetteloosheid” onder selfs die mees wetsgehoorsames onder ons floreer. Soos iemand onlangs geskryf het: ‘Die grendelstaat het van goeie mense, misdadigers gemaak.”
Die eerste wankelrige treë
Verlies het ’n onwelkome en dikvellige huisgas geword.
Alles kan in ’n oogwink verander
Met die trane wat vlak lê roep ek my honde. Ons stap verder, maar Dirk se hartseer is ons skaduwee. En ek dink opnuut: die lewe kan binne ’n oogwink verander.
Vir ’n oomblik is ek tuis
Ek het my op ’n gedenkbankie gaan tuismaak waar vars blomme getuig van die gemis. ’n Heilige sitplek met ’n asemrowende uitsig oor die strand. En so, net voor ek my selfoon aanskakel om gou op e-posse in te haal, merk ek die buitengewone groot deining op die see op – skaars ’n 100 meter voor my. Dit kan net een ding beteken, want dis mos walvistyd!
Lag (gerus) of jy betaal word
Dit was so ’n lekker diep, uit die maag uit lag – een wat my en my vriendin dadelik met verwondering laat opkyk het.
Leemtes, liefde en lente
En ek gaan vir my ma ’n veldblom pluk. Vir vandag is dit genoeg.