Dit was nie ʼn seepgladde vertoning nie, maar die Springbokke het sewe drieë teen Tonga in Marseille gedruk, terwyl Handré Pollard en Manie Libbok foutlose skopkelkievertonings gelewer het.
Lees meerAlles vir Sondag 1 Oktober 2023
Kannaland spog met sy kroonjuwele
Koeispene; gansmis; perdetande. Dit is nie net die name van plaaswerf se dinge nie, maar ook van die Klein Karoo se veldjuwele.
Bundel bied troos waar woorde ontbreek
“Verlies is om te leer om met iets saam te leef en wat ek nog nie in daardie stadium so swaar aan my lyf gevoel het nie.”
Die week in foto’s
Beleef van die wêreldwye nuusgebeure dié week in foto’s.
Kiwi’s klop Proteas ondanks Kapp se 72 lopies
Kapp is nou met 2 661 lopies die huidige nasionale span se tweede voorste lopiemaker in eendagkrieket.
Japanse MotoGP: Binder val op nat baan
Toe dit kort voor die wegspring begin reën het, is alle planne beduiwel.
Wêreldbeker: Skotte vermorsel Roemenië
Roemenië, wat by die WB-toernooi ingeglip het nadat Spanje uitgeskop is oor die verbreking van verblyfkwalfikasies, was heeltemal onvoorbereid.
Gesin weer bymekaar na gesinshond ma, seun verskeur
Die hond, vermoedelik ʼn kruising tussen ʼn Deense hond en ʼn bulterriër, het haar regterarm heeltemal verbrysel en dit moes byna teen haar skouer geamputeer word.
Vyf resepte om Internasionale Koffiedag te vier
Vier Internasionale Koffiedag saam met Maroela Media deur een van hierdie heerlike koffiegeregte te maak.
Trokdrywer agter tralies ná hy met 24-jarige vrou wegry
Die man het glo by die Total-vulstasie op Brits die trok verlaat om kos te gaan koop en sy vrou op die bed agter die sitplekke gelaat om te slaap.
Maroela-hoof vertel: ‘My ma-hart bewe, maar God het ʼn plan’
Maroela Media se uitvoerende hoof, Susan Lombaard, sê haar seun se skoen is 13 m verder in die pad opgetel en dat hy niks kan onthou nie behalwe dat hy deur die lug gevlieg het.”
Eerste Afrikaanse snit in ʼn dekade vir Belgiese sanger
“Ek gooi daarmee my hart met ʼn wye boog terug na my geboorteland.”
Uitmergelende wedren eerste keer in SA
ʼn Wedren wat deelnemers tot hul uiterste druk, nege dae lank duur en oor meer as 700 km strek word vir die eerste keer in Suid-Afrika aangebied – iets wat waarskynlik nooit weer sal gebeur nie.
Twee seuns verdrink by Nature’s Valley
ʼn Berader het die oorlewende bygestaan voordat hy later in die sorg van sy ouers geneem is.
Beurtkrag tot Maandag opgeskort
Te danke aan die eenheid by die Kusile-kragstasie wat Saterdag weer begin werk het nadat dit sedert Oktober verlede jaar buite werking was, is beurtkrag tot Maandag opgeskort.
‘Ek vergewe my seun se moordenaar’
Dis die krag van vergifnis wat Monecia Isaacs van Wellington laat voortbeur het na die wrede moord op haar seun in 2021. Dít en haar geloof.
Ryderbeker-toernooi: Europa het hef in hand teen Amerika
Soms het die humeure op die tweede dag voor duisende toeskouers opgevlam.
Slegs 19% van SA’ners in buiteland wil terugkeer
“My graad het my baie geleer en dit het my gehelp om ʼn beter onderwyser te wees, maar dit het my nie gehelp om werk in my eie land te kry nie.”
Vrou agter tralies vir visumbedrog
ʼn Hoop vals tydelike visums vir asielsoekers en fotokopieë van soortgelyke bewyse van adresbriewe en afskrifte van gereproduseerde beëdigde verklarings is by haar internet-kafee in Bloemfontein gevind.
Hennie le Roux: Van rugbyveld tot jagveld
Maroela Media het die oud-Bok-senter op sy plaas in die Oos-Kaap besoek om te gesels oor rugby, jag en familie.