ʼn Man van Mbombela eis R31 miljoen se skadevergoeding nadat die Covid-19-entstof sy onderlyf verlam het.
Alles vir Sondag 1 Oktober 2023
Saftas: Akteurspaar wen; Derek Watts vereer
Verskeie Afrikaanse produksies en akteurs is ook vanjaar met dié gesogte toekennings bekroon.
Daar is nog petrol in die Bok-tenk – Vermeulen
Duane Vermeulen meen dat die Springbokke nog nie op alle suiers in Frankryk gevuur het nie.
‘Maand later en geen antwoorde oor Jhb-brand’
“Ons bly op alle vlakke bekommerd oor die doeltreffendheid van die regering se reaksie op hierdie vermybare tragedie.”
Rolanda Marais: Kleurryke, kunssinnige ma van twee
Rolanda Marais het met Maroela Media oor haar spruite, Charlotte en Naudé, “Binnelanders” en ʼn vreedsame bestaan in die Kaap gesels.
Eenheid by Kusile werk jaar later weer
Dit is ‘n belangrike mylpaal in Eskom se pogings om beurtkrag te verminder en uiteindelik te beëindig,” sê Daphne Mokwena, woordvoerder van Eskom.
WB-toernooi: Sánchez gee Pumas baie byt teen Chili
Die Pumas het danksy dié maklike bonuspuntsege die agterdeur oopgeskop om vir die kwarteindronde te kwalifiseer.
Gedagte vir die dag: Die woord
“So sal my woord wees wat uit my mond uitgaan: dit sal nie leeg na My terugkeer nie, maar doen wat My behaag en voorspoedig wees in alles waartoe Ek dit stuur” (Jesaja 55:11).