Verskeie Afrikaanse produksies en akteurs is ook vanjaar met dié gesogte toekennings bekroon.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Derek Watts"
Huldeblyke stroom in vir Derek Watts
“Sy kenmerkende stem en onwrikbare toewyding tot joernalistieke integriteit het ʼn onuitwisbare stempel op die bedryf afgedruk.”
Derek Watts (74) sterf
Watts is verlede jaar met kanker gediagnoseer.
Derek Watts maak kankerdiagnose bekend
Watts het almal bedank vir die volgehoue ondersteuning. “Dankie vir al die liefde, die boodskappe, die gebede wat ons almal hoop gee.”
Derek Watts leer weer loop ná terugslag
“Daar is ʼn MRI-skandering gedoen wat gewys het dat ek geen breinskade opgedoen het nie. Toetse het ook aangedui dat daar niks fout met my hart is nie.”
Video: Dit gons oor Derek Watts se danspassies
“Dit is vir my ʼn groot kompliment dat mense die advertensie geniet, want dit is soveel anders as hoe mense my ken.”