Die waarnemende burgemeester van die Dihlabeng- plaaslike munisipaliteit (Bethlehem) het Maandag saam met die voormalige munisipale bestuurder in die beskuldigdebank van die landdroshof op die Vrystaatse dorp ingeskuif.
Lees meerAlles vir Maandag 12 Junie 2023
‘Sleutelverdagte’ in Cradock-4-moorde sterf
Hermanus Barend du Plessis, een van die laaste oorlewende oudpolisiebeamptes wat moontlik ʼn aandeel aan die destydse moord op die sogenaamde Cradock-4 gehad het, is onlangs dood.
Ses skotvry byna jaar ná skietery by taverne
Minstens 16 mense het in Julie verlede jaar by die Mdlalose-taverne in Nomzamo in Soweto omgekom toe onbekende mans in die vroeë oggendure op klante in die taverne losgebrand het.
‘Wees geduldig, hervorming kom,’ pleit Ramaphosa
Pres. Cyril Ramaphosa sê dit lyk dalk nie tans so nie, maar die Suid-Afrikaanse ekonomie ondergaan wel stelselmatig ʼn fundamentele transformasie.
Bruin landbouwerkers moet waai om rasteikens te haal
“Die boodskap wat die ANC met dié teikens aan die bruin gemeenskap stuur, is duidelik: Julle sal in die Wes-Kaap verdra word, mits julle in die regte bedrywe werk. In die res van die land en die ekonomie is julle nie welkom nie.”
VSA wil weer deel van Unesco vorm
“Unesco vaar goed, maar dit sal selfs beter gaan wanneer die VSA weer aan boord is,” het Audrey Azoulay, direkteur-generaal van Unesco, Maandag gesê.
Einde van Ace se ANC-pad
Die eens invloedryke leier is vroeër skuldig bevind dat hy die ANC in oneer gebring het nadat hy, sonder magtiging, probeer het om pres. Cyril Ramaphosa uit die party te skors.
15 in skietery by taverne in Soshanguve gewond
Die verdagte het glo sonder waarskuwing losgebrand.
ToekomsVenster: Dankbaar vir elke nuwe dag
Here, dankie vir ʼn nuwe dag.
Covid-19-entstof: Eerste eise in Duitsland oor ‘newe-effekte’
ʼn Duitse prokureur, wat meer as 250 kliënte in soortgelyke sake verteenwoordig, sê sy kliënte was “almal gesond” voordat hulle teen Covid-19 ingeënt is.
Pretoria-man soek ná hy by landgoed wegry
Louis Weitz het nooit na sy huis in Die Wilgers-omgewing teruggekeer nie.
Afrikaanse jeugroman, digbundel word internasionaal vertaal
Dié twee Afrikaanse boeke gaan binnekort met behulp van die PEN Afrikaans Vertaalfonds in Albanies en Frans vertaal word.
Poskantoor sál aflewer (al is dit ook 13 jaar later)
Dit het dalk 13 jaar geduur, maar dié pakkie wat in New York na Durban gepos is, het nou uiteindelik (en boonop sonder enige skade) sy eindbestemming in Suid-Afrika bereik.
Sepiegids: Sanet gereed om te skei in ‘Diepe waters’
In “Binnelanders” ontdek Margie iets oor Nicolette en in “Suidooster” kry Nazeem se planne momentum.
SA onder top-10-lande met slegte gesondheidsgewoontes
Volgens die studie is 38% van Suid-Afrikaners fisiek onaktief, met ʼn vetsugkoers van 28,3%. Suid-Afrika het ook die hoogste aantal gevalle van seksueel oordraagbare siektes per kapita aangeteken.
Kaptein vas wat glo opwekker op staat se rekening volmaak
Die polisieoffisier het glo die brandstof vir sy eie kragopwekker op die staat se rekening laat sit toe hy ʼn ampsvoertuig gaan volmaak het.
Motorkoopwenke vir vroue
Om ʼn nuwe motor te koop, kan nogal ʼn angswekkende ervaring wees, veral vir my as ‘n vrou wat absoluut niks van karre, enjins, krukasse, vonkproppe en perdekrag weet nie.
Silvio Berlusconi (86) sterf
Berlusconi het tussen 1994 en 2011 drie termyne as eerste minister van Italië gedien. Sy invloed het egter veel verder as politiek gestrek weens sy TV-, koerant- en sportbelangstellings én seksskandale.
Luister: Veelsydige Marno vertel oor treffersnit, liedjieskryf
Dié sanger en akteur, wat deesdae die een na die ander treffer skryf saam met sy kleinneef – die sanger Riaan Benadé – skryf, het self ʼn nuwe ballade geskryf wat tans Afrikaanse musiekliefhebbers bekoor.
40 jaar tronkstraf vir aanval op verkeersbeampte
“Die lang tronkstraf behoort as afskrikmiddel te dien vir diegene wat die stabiliteit van die vervoerbedryf sowel as die veiligheid van wetstoepassers bedreig.”