ʼn Duitse prokureur, wat meer as 250 kliënte in soortgelyke sake verteenwoordig, sê sy kliënte was “almal gesond” voordat hulle teen Covid-19 ingeënt is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "inentings"
Luister: 67 miljoen kinders weens Covid nie ingeënt
“Ons kan nie toelaat dat vertroue in roetine-inentings nog ʼn slagoffer van die pandemie word nie.”
Deense kinders nie meer ingeënt teen Covid-19
Terwyl Denemarke die inenting van kinders onder 18 jaar afgeskaf het, het Amerika die Pfizer- en Moderna-entstof vir kinders jonger as vyf jaar goedgekeur.
UV doen weg met inentingsbeleid vir studente, dosente
Die UV het nietemin studente en personeel aangeraai om steeds teen die virus ingeënt te word indien hul gesondheid dit toelaat, en na goeddunke maskers op die universiteit se kampusse te dra.
Hofgeding gaan voort oor UV-inentingsbeleid
Studente en dosente wat toegang tot die Universiteit van die Vrystaat se kampusse wil verkry, steeds ʼn bewys van inenting óf ʼn negatiewe Covid-19-toets wys.
Dié SA-ners kan nóg ’n inenting kry
’n Bykomende opvolginenting is beskikbaar vir alle mense van dié ouderdomsgroep, minstens 120 dae ná hul laaste Covid-19-inenting.
Mediclinic staak ‘vir eers’ verpligte inenting
Dit beteken dat alle werknemers – ingeëntes én nie-ingeëntes – tot verdere kennisgewing in hul huidige posisies by die hospitaalgroep aanbly.
Inentingsentrums binnekort by GP-skole opgerig
Minder as ’n kwart van die kinders in Gauteng tussen die ouderdomme van 12 en 17 jaar oud, is al teen Covid-19 ingeënt.
Noodtoestand in Ottawa afgekondig
Al meer mense wêreldwyd skop vas teen Covid-19-regulasies. Dit sluit in Nieu-Seelandse en Australiese vragmotorbestuurders wat ook nou opruk.
Neil Young wil Spotify verlaat oor ‘valse inligting’ oor inentings
“Hulle kan Rogan of Young hê. Nie albei nie.”
Afdanking oor inenting was regverdig – KVBA
Volgens die werknemer is dit haar grondwetlike mensereg om die inenting te weier.
Groot hofsake oor verpligte inenting wink
“Dit is absoluut noodsaaklik om regsekerheid hieroor te kry en dit sal tot almal se voordeel wees.”
Tienduisende betoog teen verpligte inenting in Oostenryk
“Hierdie is nie die rigting wat demokrasie moet inslaan nie.”
Hof keer Biden om inentings verpligtend te maak
New York het intussen ook sy entstofmandaat verskerp, wat beteken dat werkers in die private sektor teen 27 Desember ingeënt moet word.
Onderwysers verdeeld oor verpligte inentings
Die meeste onderwysers meen dat die inenting veiliger werksomgewings skep en tot die bekamping van die virus sal bydra.
Landswye inentingsmandate teengestaan
“Ons kliënte is gekant teen staatsgedrewe verpligte inentingsbeleid en moniteringsmeganismes soos inentingspaspoorte, benadeling en uitsluiting van ongevaksineerde persone, en regulatoriese verpligting op besighede om verpligte maatreëls moontlik te maak en af te dwing.”
Inentings nou ook verpligtend by UJ
Die universiteit sê vrystellings op mediese of godsdienstige gronde sal oorweeg word.
‘Gedoem’ as gedwonge inentings norm word
Sakeliga is bekommerd dat die gedwonge inentings eindelik tot ʼn tiranniese stelsel sal lei wat mense se natuurlike lewenswyses in gedrang sal stel.
‘AfriForum sal verpligte inentings teenstaan’
“Hoewel AfriForum ten gunste is van vrywillige inentings, maak verpligte inentings inbreuk op die beginsel van vryheid van keuse en mense se grondwetlike reg op liggaamlike outonomie.”
Werkers nou vergoed vir newe-effekte van inenting
Die Vergoedingsfonds sal net betaal indien ʼn werknemer deur sy werkgewer gedwing is om die Covid-19-inenting te kry.