“Ons moes talle veiligheidsfunksies in die stelsel inbou om die persoonlike data van individue soveel as moontlik te beskerm.”
Alles vir die sleutelwoord "inentings"
Pfizer-entstof beskerm ses maande teen ernstige Covid-19
Navorsers sê ʼn derde dosis van die entstof sal moontlik toegedien moet word om die doeltreffendheid te handhaaf.
Al minder SA’ners wil hulle laat inent
Die getal mense wat weekliks ingeënt word, word al minder, terwyl slegs 30% van die volwasse bevolking reeds teen Covid-19 ingeënt is.
Engeland laat vaar planne vir inentingspaspoorte
Die gesondheidsminister het gesê die idee van verpligte dokumentasie by ontspanningsgeleenthede het hom ongemaklik laat voel.
120 000 betoog teen Frankryk-gesondheidspermitte
Dit is die negende agtereenvolgende naweek van betogings in Frankryk.
Reisagente optimisties oor aanlyn gesondheidsertifikaat
Die Vereniging van Suider-Afrikaanse Reisagente (Asata) meen ʼn digitale inentingsertifikaat kan grensverskuiwend wees vir reisigers.
WGO twyfel nou of entstof die pandemie kan beëindig
As ons in ag neem dat Covid deurlopend sal muteer en by ons sal bly, net soos griep, dan moet ons antisipeer hoe om ons inentingstrategie geleidelik aan te pas.
Al hoe nader aan teiken van 300 000 inentings per dag
Volgens die departement van gesondheid is Suid-Afrika al hoe nader aan die teiken van 300 000 inentings per dag wat pres. Cyril Ramaphosa daargestel het.
Sahpra sê oor inenting-newe-effekte
Dié gevalle verteenwoordig 0,02% van die byna 7,1 miljoen dosisse van Covid-19 wat in daardie stadium in Suid-Afrika toegedien is.
Inenting: Duisende het dalk net soutoplossing in Duitsland gekry
Dieselfde verpleegster is vroeër ook ondersoek nadat sy ʼn flessie van die entstof laat val het.
Inentings loop seepglad vir Wes-Kaapse plaaswerkers
“Ons moet kudde-immuniteit bereik en vandag is nog ’n belangrike stap in daardie rigting.”
Inentingsveldtog begin vir hoër onderwys
Die inentingsveldtog vir tersiêre onderwys begin Saterdag.
Só vorder inentingsveldtog vir die SAPD
“Planne word beraam om seker te maak dat beamptes, wat ontplooi is om openbare geweld en onluste in KwaZulu-Natal en Gauteng te beheer, dringend ingeënt word.”
Weermag begin met entstofprogram
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) stuur Donderdag sy entstofprogram van stapel.
Moontlikhede vir appèl in Sahpra-saak ondersoek
“Hierdie is ʼn saak van uiterse dringendheid. Trouens, dit is ʼn saak van lewe en dood.”
Wes-Kaapse onderwysers word vandeesweek ingeënt
Onderwysers en personeel by staats- en onafhanklike skole in die Wes-Kaap word Vrydag ingeënt.
Respekteer gesondheidsorgwerkers se regte, vra organisasies
“Nog belangriker is dat [dokters] moet verseker dat die ‘keuse’ om in hierdie stadium ’n entstof te ontvang, wel nog ’n keuse is.”
Miljoene J&J-dosisse in SA teruggetrek
Die Suid-Afrikaanse Gesondheidsproduktebeheerraad (Sahpra) het Sondag gesê hy gaan miljoene dosisse van die Johnson & Johnson (J&J)-entstof terugtrek ná probleme by een van die Amerikaanse vervaardiger se aanlegte.
Sahpra ondersoek J&J-entstof ná FDA-verslag
Die FDA het Vrydag ‘n verslag vrygestel oor dosisse van die Johnson & Johnson (J&J)-entstof wat by die Emergent BioSolutions-aanleg in Baltimore in die VSA vervaardig is.
Hondsdolheid: Kyk uit hiervoor
Sedert die begin van die jaar is 33 bevestigde hondsdolheidsgevalle onder diere al aangemeld, asook een 10-jarige seun wat in KwaZulu-Natal dood is.