Suid-Afrika het vir die eerste keer sedert 2017 ’n toets weg van die huis gewen.
Lees meerAlles vir Saterdag 12 Junie 2021
Koningin Elizabeth vier amptelike verjaarsdag
Koningin Elizabeth het Saterdag haar amptelike verjaarsdag met ʼn weermagparade by Windsor-kasteel gevier. Sy is 95 jaar oud.
Grimeerwenke vir haastige vroue
Tussen kosblikke pak, jou kinders regkry vir skool, jou huishouding bestuur en jouself reg kry vir werk, is dit geen wonder dat baie vroue nie veel tyd oor het om hul grimering te doen nie.
Suzuki terg met nuwe Hayabusa
Suzuki het die week sy splinternuwe Hayabusa bekend gestel.
Makelaar vas oor R1,7 miljoen-bedrog
Zama Precious Ngubane (39) het in die Tsakane-landdroshof in Brakpan verskyn op aanklag van bedrog en diefstal.
Man gevonnis oor vals Facebook-advertensies
Marius Smit (27) is vandeesweek in die Bloemfonteinse streekhof skuldig bevind en gevonnis op aanklag van bedrog.
13 beseer in Texas-skietery
Twee van die slagoffers is in ʼn kritieke toestand.
G7-beraad wil toekomstige pandemies stuit
Dit is die eerste beraad in byna twee jaar wat hulle in persoon bymekaarkom.
Publiek help om Muizenberg-verdagtes aan te keer
Twee verdagtes is onder polisiebewaking in die hospitaal ná hulle Vrydag glo verskeie misdade gepleeg het.
Aktivis sê jammer ná hy boere ‘teister’
Die aktivis het die boere daarvan beskuldig dat hulle onder meer hul plaaswerkers onwettig wou uitsit.
Man skiet kapers voor hy self sterf
Twee rowers is Saterdagoggend dood tydens ʼn skietery met ʼn kaping-slagoffer. Die slagoffer is ook tydens die voorval oorlede.
Polisiebeampte vas oor man wat in aanhouding sterf
ʼn 28-jarige speurder van Barkley-Oos-polisiestasie in die Oos-Kaap is in hegtenis geneem. ‘n Tweede verdagte is nog voortvlugtig.
SAL se konsortiumvennoot: Meer vrae as antwoorde
Die nuwe strategiese ekwiteitsvennoot vir die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) kan dalk te min te laat wees vir die bankrot lugdiens en daar is talle vrae oor dié ooreenkoms.
Video: Zybrandt op ʼn ‘storieboek-avontuur’
“Die video het drie maande geneem om te maak en dit bestaan uit 19 tonele, agt uitrustings en meer as 150 illustrasies.”
Boeing 727 eersdaags ’n luukse slaapplek
Die vliegtuig het die afgelope week verkeersknope tussen Johannesburg en Hoedspruit veroorsaak.
EFF se dreigemente oor sluit van skole veroordeel
“Skole en hul onderskeie bestuursliggame moet eerder die geleentheid gegun word om sélf op grond van hul eie meriete te besluit of hulle ʼn skool wil sluit.”
Covid-19-toerusting vermors; mediese afval nie verwyder nie
“Ewe ontstellend was groot hoeveelhede onverwyderde mediese afval wat glo met die Covid-19-virus besmet is wat by die hospitaal staan en ophoop.”
Malawiese diplomate ook uit SA geskop oor drank
Malawi se ministerie vir buitelandse sake in Lilongwe het gesê Suid-Afrika het die diplomate en hul families 72 uur gegee om die land te verlaat.
De Kock maak trots met puik 100-tal
Hy het stadig begin, maar soos wat die paaltjies om hom geval het, het hy losgebrand en die een grenshou ná die ander gemoker.
Visserman sê walvis het hom ingesluk
“Ek was vir sowat 30 tot 40 sekondes in sy toe mond voor hy na die oppervlak gekom en my uitgespoeg het.”