ʼn Polisiebeampte is ernstig beseer en ʼn 21-jarige man is dood ná daar op ʼn klag van huishoudelike geweld gereageer is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Opod"
Voormalige bevelvoerder neem haar eie lewe
Die offisier het glo meer as R100 000 uit die polisie se bewyse gesteel.
‘Dronk’ polisielid ry glo fietsryer dood
ʼn Motoris het Vrydag omstreeks 19:00 gesien hoe die polisielid roekeloos in ʼn polisievangwa op die R59 gery het in die rigting van Vanderbijlpark.
Sitole ontken dat hy nie samewerking gee in Kinnear-ondersoek
Die nasionale polisiekommissaris het aantygings ontken dat hy nie sy samewerking aan die onafhanklike polisieondersoekdirektoraat (Opod) rakende die ondersoek na Charl Kinnear se moord gee nie.
Polisieman vas ná hy glo gesinsgeweldslagoffer verkrag
ʼn Polisiebeampte van Brackenfell wat na bewering ʼn jong vrou verkrag het nadat hy haar van ʼn gesinsgeweldvoorval moes red, is in hegtenis geneem.
Polisieman in hof na hy glo vrou voor familielede doodskiet
’n Polisiebeampte sal Dinsdag in die hof verskyn nadat hy glo ’n vrou ten aanskoue van haar jong seun en ander familielede doodgeskiet het.
Soektog na nog liggaamsdele ná polisieman glo voetganger tref
Die beampte het glo aanvanklik gedink hy het ʼn dier raakgery, maar het op verskeie liggaamsdele van ʼn man afgekom.
Polisie tref twee vroue in taxi
Een van die vroue was glo op pad om haar siek kleuter na ʼn kliniek te neem ten tyde van die voorval.
Polisieman skiet vriendin, toe homself
Die sersant het na bewering nege skote op sy vriendin afgevuur.
Polisielid verkrag glo vrou by provinsiale hoofkwartier
’n 51-jarige adjudant-offisier wat na bewering ’n vrou by die polisie se Oos-Kaapse hoofkwartier verkrag het, is in hegtenis geneem.
11 metrobeamptes vas vir aanranding
Die 11 beamptes is Vrydag in hegtenis geneem in verband met ’n voorval vroeër die maand waar drie lede van die publiek glo in die Pretoriase middestad aangerand is.
Duisende polisiebeamptes van ernstige misdade verkla
Daar was ʼn 9%-styging in die aantal klagte ontvang in vergelyking met die vorige boekjaar. Die klagte sluit onder meer in aanranding, marteling, verkragting en die onwettige afvuur van ʼn amptelike vuurwapen.
Weinig vordering in ondersoek ná nagmerrie by polisiestasie
Anja Pentz is van dronkenskap beskuldig en toegesluit toe sy van vermeende kapers gevlug en by die polisie om hulp gaan aanklop het.
9 van polisie vas vir marteling, ontvoering, moord
Nog inhegtenisnemings volg boonop in die komende paar dae.
Polisiebeampte, vrou se liggame in straat gevind
ʼn Polisiebeampte en sy vrou se liggame is in ʼn straat in Cosmo City, noord van Johannesburg, aangetref.
Man in aanhouding skiet hom met polisiewapen
Owerhede bestempel die voorval as “die ergste nalatigheid” wat hulle nóg teëgekom het.
Polisie skiet verdagte tydens jaagtog dood
Ses mans het na bewering ʼn slaghuis in Strand in die Wes-Kaap beroof, waarna die polisie hulle agterna gesit het.
Opod ondersoek nóg ʼn dood aan hande van polisie
“Die man het hom teen die inhegtenisneming probeer verset, waarna die beamptes hom glo voor sy broer en vriendin aangerand het.”
Polisiebeampte vas oor man wat in aanhouding sterf
ʼn 28-jarige speurder van Barkley-Oos-polisiestasie in die Oos-Kaap is in hegtenis geneem. ‘n Tweede verdagte is nog voortvlugtig.
Polisielede vas wat glo omkoopgeld vra, bierbrousel vat
Die vrou het glo die geld betaal waarna die twee beamptes met die bier daar weg is.