Die woonstel van 900 vierkante meter is geleë in Central Park South 220 in die hartjie van Manhattan.
Lees meerAlles vir Sondag 16 Januarie 2022
Matriekuitslae: ‘Ons sal by hof se besluit berus,’ sê departement
Die departement van basiese onderwys het gesê hy sal in die lig van die jongste verwikkelinge rakende die bekendmaking van die 2021-matriekuitslae en dreigende litigasie by die beslissing van die hof berus.
Polisieheld gegroet: ‘Hy was ʼn nasionale bate’
“Sy verbintenis en toewyding het baie lewens gered, soos ook die lewe van die slagoffer wat hy op die dag van sy heengaan gered het.”
Internasionale oorsig: Enorme uitdagings vir China op die pad na globale oorheersing
Dit lyk egter tans of daar ernstige probleme in die Chinese ekonomie is wat China se beweegruimte om sy invloed uit te brei, kan beperk.
‘Mense moet weer droom en glo’
In 2013 het Grant Lottering ná ’n ernstige ongeluk in Europa by die dood omgedraai. Deesdae wys hy met sy merkwaardige fietsuithouritte dat niks onmoontlik is nie.
‘Dlamini-Zuma moet sê hoekom sy magte verleng’
“Die laaste ding waarmee ons regering toevertrou behoort te word, is buitegrondwetlike magte wat ministers soos Dlamini-Zuma toelaat om hul eie wette te maak sonder parlementêre instemming en sonder openbare beraadslaging.”
Moti-broers se pa ontken interdik teen polisie
“Ons is gedwing om ʼn paar moeilike besluite te neem om hul veiligheid en welstand te verseker, ten spyte van die onlangse en skielike teenreaksie.”
Krieket: Siestog vir Engeland
Dit was ook die sesde kortste toets sedert 1910 – net 1 312 balle is geboul om 40 paaltjies te laat kantel.
Boer Niel en sy Cheréze beloof ewige trou
Niel Bruwer en Cheréze Maree, wat tydens die 13de seisoen van Boer soek ʼn vrou liefde gevind het, het Saterdag ewige trou aan mekaar beloof.
Duur Covid-19-toetse vir koshuiskinders op grens ‘sinneloos’
Koshuiskinders wat daagliks tussen eSwatini en Suid-Afrika reis, moet weekliks duur toetse doen om die land binne te kom. Ouers sê dié praktyk maak geen sin nie.
Djokovic wens spelers, toernooi beste toe
Djokovic het gesê hy is uiters teleurgesteld oor die hofbeslissing, maar sal dit respekteer. Hy sal met die owerhede saamwerk en die land verlaat.
Bezuidenhout klim 26 plekke
Die Suid-Afrikaner Christiaan Bezuidenhout het 26 plekke verbeter ná ʼn derde ronde van 65 houe by die Sony Ope in Hawaii.
Polisieman vas ná hy glo gesinsgeweldslagoffer verkrag
ʼn Polisiebeampte van Brackenfell wat na bewering ʼn jong vrou verkrag het nadat hy haar van ʼn gesinsgeweldvoorval moes red, is in hegtenis geneem.
Twee gevonnis ná moord op Belgiese sendeling in SA
Hollanders se liggaam is op 13 Januarie 2020 in sy huis op die kerk se perseel in Bodibe, naby Lichtenburg, gevind.
Prut vandag ʼn potjie rooibostee
Van diabeteslyers tot depressie- en angslyers en selfs ywerige bakkers kan voordeel trek uit die legio voordele en gebruike van rooibostee.
Novak Djokovic word uit Australië geskop
Die Serwiese tennisster Novak Djokovic se droom om sy 21ste Grand Slam-titel te wen is aan skerwe nadat Australië se federale hof sy appèl van die hand gewys het.
Vrou uiteindelik vas ná sy glo met R4 miljoen in vullissakke wegstap
ʼn Voormalige werker van die private veiligheidsmaatskappy SBV Services wat verbind word met die diefstal van R4 miljoen, is ná meer as twee en ʼn half jaar wat sy voortvlugtend was uiteindelik vasgetrek.
Uitspraak kom vandag oor Djokovic-appèl
Nick Wood, Djokovic se regsverteenwoordiger, het probeer om die regering se argument uitmekaar te skeur dat Djokovic se teeninenting-standpunt ʼn openbare bedreiging is en tot burgerlike onrus kan lei as hy nie uit die land geskop word nie.
Só lyk jongste Covid-19-statistieke
Volgens die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) is die jongste positiwiteitskoers 12,5%.
Kyk: ‘Aansienlike skade’ ná Tonga-vulkaan uitbars
Die uitbarsting Saterdag was so kragtig dat dit oor die hele wêreld aangeteken is en tsoenami-golwe van Japan tot in die VSA veroorsaak het.