16 Januarie is Rooibosdag in Suid-Afrika. Kyk hier hoe jy dit kan vier én leer ʼn paar feite oor dié tee waarvan jy dalk nie bewus was nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "rooibos"
4 doen-dit-self-skoonheidsbehandelinge met rooibos
Rooibos is so veelsydig dat dié behandelinge jou hare en vel sal verfris sonder om die bank te breek.
Rooibos-sjokolade nuutste kosgier wêreldwyd
Rooibos word wêreldwyd al meer gebruik in sjokoladestafies, sjokoladedrankies en suikervrye sjokolade-alternatiewe.
Rooibosnavorsing kry hupstoot van R4,5 miljoen
Wetenskaplikes sal ook rooibos se impak op dermflora ondersoek en bepaal tot watter mate dit die newe-effekte van antiretrovirale terapie kan verminder.
Maroela Media se 5 gunsteling-rooibosresepte
Dis Nasionale Rooibosdag vandag! Maak een van hierdie resepte om dié eg Suid-Afrikaanse tee mee te vier!
‘Rooibosdag’ besing die lof van dié produk
Clanwilliam in die Wes-Kaap gaan op 16 Januarie 2017 Suid-Afrika se heel eerste Rooibosdag van stapel stuur om dié veelsydige produk te vier.
Resep: Rooibostee-sjokoladesponskoek
Karamelkondensmelk kan ook as bolaag gebruik word. Strooi gerasperde pepermentsjokolade bo-oor.
‘Moeder van Rooibos’ en Annique-pionier sterf
Die stigterslid van Annique velsorgprodukte, dr. Annique Theron, is Sondag in die vroeë oggendure in die ouderdom van 86 oorlede ná ʼn kort siekbed.
Hollywood sterre gebruik dié SA produk
Verskeie Hollywoodsterre, soos Charlize Theron, Helen Mirren, Gwyneth Paltrow en Angelina Jolie, gebruik almal dieselfde eg Suid-Afrikaanse doepa om te glinster op die rooi tapyt.