Eskom het Dinsdagaand weer fase 6-beurtkrag ingestel.
Lees meerAlles vir Dinsdag 12 September 2023
Pretoria streef na energieonafhanklikheid
“Dit is ʼn belangrike eerste stap op die pad na energieonafhanklikheid, om ons afhanklikheid van Eskom te verminder en die impak van beurtkrag op inwoners mettertyd uit te skakel.”
Vyf beseer toe vragmotor in Kaapstad omslaan
Dele van die pad was vir ʼn geruime tyd gesluit en motoriste is aangeraai om alternatiewe roetes te gebruik.
Etzebeth ‘hopelik vinnig op die been’ ná besering
“Hy is oukei. Hy het ʼn paar rehabilitasiesessies nodig, dan is hy hopelik weer vinnig op die been en op die veld.”
Man skuldig bevind oor liggaam onder bad
Haar oorskot is twee jaar nadat hy haar as vermis aangemeld het, onder ‘n bad in hul huis gevind.
Vierpotige vriende bevorder Voortrekkermonument se sekuriteit
Die Voortrekkermonument het drie vierpotige vriende ryker geword om sekuriteit van die perseel nog verder te bevorder.
Anlia Etzebeth trotse Springbokvrou, ‘staan bankvas’ agter Eben
Vir maande was die Rugbywêreldbeker ʼn reusegesprekspunt in die Etzebeth-huishouding – hoe kon Anlia dan nou anders as om ʼn liedjie vir haar man, Eben, en die Springbokke te skryf?
Minstens 2 300 dood in Libië-vloede
Minstens 2 300 mense is in Libië dood en duisende word nog vermis ná kitsvloede damwalle gebars en die water deur ʼn kusstad gestroom het. Sommige woonbuurte is in hul geheel verwoes.
Klousule oor taal, toelating steeds in Bela-wet vervat
Hoewel enkele wysigings aan die Wysigingswetsontwerp op Onderwyswette (Bela) gemaak is, wil die departement van basiese onderwys steeds aan skole voorsê oor hul taal en toelatingsbeleid.
Ma vergiftig drie van haar dogters
Die ma het intussen ook haar eie lewe geneem.
Jong vrou sterf ná aanval by oord
“Ek dink nie hulle het besef dat Lizka-Mari ook in die tent was nie, maar toe sy al die geweerskote hoor en begin skree, was dit verby.”
ActionSA: ‘Ons kan SA regruk’
“Ek kan Suid-Afrikaners daarvan verseker dat wat uit hierdie beleidskonferensie sal voortspruit, ’n duidelike alternatief sal wees wat hoop sal bring vir so baie wat moed opgegee het.”
Koor-inisiatief bring room van plaaslike amateurkore byeen
“Dit is duidelik dat Suid-Afrika van die beste amateurkore ter wêreld het.”
Meer as 95% van plaasaanvalle, -moorde onopgelos
AfriForum het ʼn verslag bekendgestel oor statistieke rakende die inhegtenisnemings en vervolgings van verdagtes wat by plaasaanvalle en -moorde tussen 2019 en 2022 betrokke was.
Russiese straler doen noodlanding in Siberië
Rusland se lugvaartbedryf is swaar getref deur Westerse sanksies oor Moskou se inval van Oekraïne en die land sukkel om nuwe onderdele te bekom om vliegtuie te herstel.
Superster en klerehandelsmerk pak geestesgesondheid met veldtog van miljoene
Die twee stigtings het saamgespan om ʼn R2,5 miljoen te skenk om ʼn ondersteuningsnetwerk vir jong Suid-Afrikaners se geestesgesondheid uit te brei.
Vier keer lewenslank vir kinderverkragting
“Sy vra haar biologiese pa, by wie sy tans woon, om te bid dat die pyn en nagmerries weggaan. Sy het ook gesê sy hoop die beskuldigde sterf in die tronk,” het landdros Pierre Wessels tydens vonnisoplegging gesê.
ToekomsVenster: ’n Lewe in oorvloed
Jesus is die geheim van ʼn oorvloedige lewe.
Uitdrukking: Rose op iemand se pad strooi
Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van die uitdrukking “rose op iemand se pad strooi”.
Kleurblindes wil niks weet van nuwe Bok-trui
“Sommige mense droom al van kleins af om eendag die Groen-en-goud oor hul koppe te trek, maar nou is dit hierdie turkoois gemors.”