Binne 100 dae nadat die destydse president Jacob Zuma adv. Thulisile Madonsela in Oktober 2016 met adv. Busisiwe Mkhwebane as Openbare Beskermer (OB) vervang het, het die wiele begin afkom.
Alles vir Dinsdag 12 September 2023
Krisis op eierplase, voëlgriep-entstof broodnodig
“Die mense weet nie hiervan nie, die depots en kleinhandelaars bel ons en raak aggressief as ons sê ons het nie eiers nie.”
Reeks op spel in Potchefstroom
Die Proteas moet die derde eendagwedstryd teen Australië in Potchefstroom wen as hulle nog ʼn kans wil staan om met die reekslouere weg te stap.
Beurtkragskedule verander al weer
Suid-Afrika het die afgelope paar uur van fase 4-beurtkrag, tot fase 5 en nou fase 6 oorgegaan.
Tshwane vergader aanlyn ná geweld, chaos
Raadslede is lankal reeds bekommerd oor hul veiligheid weens opmerkings van die EFF oor die regerende koalisie se hantering van die voortslepende Samwu-staking.
Tshwane wil nog sewe afdank oor staking
“Hulle het na bewering van hul kollegas wat nie gestaak het nie, by die C de Wet-depot in Pretoria geïntimideer.”
Gesteelde Van Gogh veilig ná man dit net teruggee
Die gebeure wat aanleiding gegee het tot die onverwagte terugvind van die Van Gogh, klink egter soos iets uit ʼn fliek.
Dis Bokkoors op hierdie week se Top-20!
Bokkoors het Suid-Afrika behoorlik gepak en twee liedjies vir die Springbokke doen goed op ons Top-20.
Noord-Korea se Kim in Rusland; VSA waarsku teen ‘gevolge’ oor wapens
Die Withuis het verlede week gewaarsku dat Noord-Korea “ʼn prys sal betaal” as hy Rusland van wapens vir die voortgesette konflik in Oekraïne sou voorsien.
All Black-oorwinning lekker, maar Franse kan nóg beter – Vlok
“Toe Frankryk in 2007 die Wêreldbeker aangebied het, het die span in die eerste kragmeting van die toernooi teen Argentinië vasgeval. Dit was vir ons baie belangrik om die veldtog goed te begin.”
SA se Bryoni gaan Mej. Heelal toe
“Om slegs die tweede Suid-Afrikaner van Indiese herkoms te wees wat ons pragtige land op hierdie internasionale platform gaan verteenwoordig is ʼn getuienis daarvan dat dit kragtig is om anders te wees.”
Pasmaak oplossings vir swamdruk
Wanneer dit by swamdruk in rygewasse kom, is BASF se swamdoderportefeulje ongetwyfeld die naam waarvoor jy moet vra.
Siya, Gregor tree in die bresse vir Manie
“Manie is ʼn uitstekende toevoeging tot ʼn talentvolle Suid-Afrikaanse agterlyn. Terselfdertyd help hy die Bokke om baie meer aanvallende rugby as in die vorige Wêreldbeker-toernooi te speel en dit plaas verdedigers onder kwaai druk.”
Vrou in hof vir ontvoering van pasgebore baba
Die vrou is formeel in die hof aangekla vir ontvoering van ʼn kind.
Verbruikerstoekennings: Hier is die semifinaliste
Toyota, BMW en Suzuki spog met die meeste semifinaliste in Cars.co.za se gewilde verbruikerstoekennings waarin daar in 13 kategorieë meegeding word om motoriste se gunstelingmotors aan te wys.
Warmer weer gou hier
In groot dele van die land heers daar tans koue toestande – en sneeu is selfs in dele van die Wes-Kaap aangemeld – maar die weerdiens sê dis nie lank voordat Suid-Afrikaners hul plakkies en kortbroeke kan uitpak nie.
Kategorie 1- staatsbegrafnis vir Buthelezi
Pres. Cyril Ramaphosa het intussen opdrag gegee dat vlae landwyd halfmas tot op die aand ná prins Mangosuthu Buthelezi se begrafnis hang.
Heerlike vermaak, inspirerende verhale by dié spogtee verwag
Dié geleentheid, met die tema Denim en Diamante, poog om bewusmaking te kweek en geld in te samel vir kankerslagoffers en hul geliefdes wat deur die siekte geraak word.
Voel tuis in jou taal, selfs gedurende moeilike tye
Taal help om kliënte beter te verstaan en die regte boodskap oor te dra. Om ʼn groep mense se kultuur te verstaan en in hul eie taal met hulle te praat, breek hindernisse af. Veral gedurende die ongemaklike en moeilike tyd waar jou gesin afskeid moet neem van jou.
All Blacks kyk na Bokke vir inspirasie
“Kyk net wat het die Springbokke in 2019 gedoen – hulle het toe ook hul eerste wedstryd van die toernooi verloor.”