Frankryk het Namibië met 96–0 geklop en wanneer hulle in só ʼn bui is, gaan hulle bitter moeilik in die uitkloprondes van die Wêreldbeker-toernooi gestuit word.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Franse rugbyspan"
All Black-oorwinning lekker, maar Franse kan nóg beter – Vlok
“Toe Frankryk in 2007 die Wêreldbeker aangebied het, het die span in die eerste kragmeting van die toernooi teen Argentinië vasgeval. Dit was vir ons baie belangrik om die veldtog goed te begin.”
Hane kráái en dis ʼn blou Vrydag vir All Blacks
“Dit het met tye gevoel of ons gemiddelde spel opdis, maar ons kon steeds die telbord aan die gang hou,” het Antoine Dupont gesê nadat Frankryk met die All Blacks in Parys afgereken het.
All Blacks het respek vir Franse flair
“Ek dink elke Franse span beskik oor die vermoë om met die All Blacks af te reken; dit is iets wat jy nie van baie ander lande kan sê nie. Tog het ons al meer Wêreldbekerwedstryde as hulle gewen.”
Hane gerat om teen Kiwi’s koning te kraai
Vlok Cilliers gesels met Maroela Media oor Frankryk se openingswedstryd teen die All Blacks in Parys. En ja, hulle het die Springbok-oorwinning op Twickenham dopgehou.
Fransman trek neus op vir All Blacks
ʼn Voormalige rugbyspeler vir Frankryk se nasionale span wonder of dié jaar se Wêreldbeker-groep dalk die All Blacks se swakste nóg is.
Franse sal ‘oukei wees’ sonder Ntamack
Intussen het die Springbokke verby Frankryk op die amptelike Wêreldrugby-ranglys geskuif.
Hane het ook deesdae meer skop
As ʼn mens so na Vlok Cilliers se inskrywings op sosiale media kyk, is die Fransmanne se stelskopwerk deksels akkuraat. Dieselfde kan ongelukkig nie nou van die Springbokke gesê word nie.
Franse opdrafspan onveranderd vir Boktoets
“Antoine [Dupont] is ʼn baie vinnige en sterk speler, maar ons voorspelers is goed genoeg om hom in toom te hou,” het Faf de Klerk gesê.
Wees versigtig vir Franse WB-flair
“Ons is nog nie heeltemal waar ons wil wees nie, maar ons is beslis op die regte pad.”