Twee Zimbabwiese menseregteprokureurs het Dinsdag in die hof verskyn op aanklag dat hulle die polisie verhinder het om hul kliënte te ondervra.
Lees meerAlles vir Dinsdag 5 September 2023
Droewige 0,6%-groei ‘direkte gevolg van ANC-beleid’
“In plaas daarvan om genadelose groei-gefokusde hervormings aan te neem, hou die regering steeds vas aan vernietigende beleid soos onteiening sonder vergoeding en versterkte BBBEE. Hierdie beleidsfoute het ‘n impak op kwesbare Suid-Afrikaanse huishoudings wat direk deur ‘n lewenskostekrisis – wat deur die regering veroorsaak is – geraak word.”
Pastoor sal lank sit oor seuns se verkragting
“Hy het homself as ʼn profeet van God voorgedoen.”
‘SA’ners al hongerder terwyl ANC-ministers in weelde leef’
“Suid-Afrikaners is moeg daarvoor om armer, hongerder en meer desperaat te word terwyl ANC-ministers ʼn luukse lewe lei wat steeds onverhinderd bly.”
Thabo Bester-saak: Hof betwis Magudumana se ‘ontvoering’
“Hulle onthul nie waar hulle ontmoet het, hoe hulle ontmoet het, of hoe hy haar ontvoer het nie. Was dit met ‘n vuurwapen, was dit met ʼn mes? Hoe is sy ontvoer?”
Nóg ʼn brand in Johannesburg
Nóg ʼn brand het Dinsdagmiddag in Braamfontein, Johannesburg uitgebreek.
Lus vir ’n potjie padeltennis?
Dit lyk na vet pret, dink ek by myself, en dié pret is natuurlik padeltennis!
Smash Mouth-sanger sterf
Steve Harwell, die voorsanger van die Amerikaanse rockgroep, Smash Mouth, het op 4 September in die ouderdom van 56 gesterf.
Vanes-Mari trap Franse voetspore; vier Wêreldbeker
Deur haar lewe en loopbaan heen was Vanes-Mari du Toit se hart verdeel tussen haar twee groot liefdes: sport en vermaak. Vandag weet sy dat dié twee passies onlosmaaklik deel van mekaar, en van haar, geword het.
Staat weer op Vrystaatse boer se spoor
“Hierdie lyk nou na kwaadwillige vervolging en ʼn vermorsing en misbruik van die staat se fondse,” sê Piet Kleynhans, ʼn Vrystaatse boer.
ʼn Dag van liefdadigheid
Liefdadigheid maak die wêreld ʼn beter plek en dit bied ʼn platform vir ons as gebroke mense om steeds goed te kan wees vir ander.
ToekomsVenster: Is ons kinders te besig?
Ons is verbondsouers, ons het belowe dat ons ons kinders sal opvoed en laat opvoed in en met die Woord van die Here. Is ons regtig getrou aan daardie roeping?
Springboknooi ook mooi getooi
Hier is ʼn paar eg plaaslike handelsmerke waar enige trotse Springbokkie ʼn stylvolle T-hemp of trui kan kry om haar steun aan die Bokke te wys.
Uitspraak voorbehou in ‘Kill the Boer’-saak
Dié saak wat Maandag in die Bloemfonteinse appèlhof aangehoor is, volg ná die gelykheidshof verlede jaar in die EFF se guns beslis het.
Quinton gaan ook sy kolf in dié formaat wegpak
Quinton de Kock sal ná die Wêreldbeker-toernooi in Indië nie meer vir Suid-Afrika in eendagkrieketwedstryde beskikbaar wees nie.
Sterker ekonomiese groei in tweede kwartaal
Ná twee agtereenvolgende negatiewe kwartale het landbou ʼn positiewe koers ingeslaan, terwyl die mynboubedryf ook nog ʼn kwartaal van groei agter die blad het.
Geliefde gesinshond verskeur ma, seun
“Toe ek oomblikke later terugbel om seker te maak ek verstaan wat aangaan, toe hoor ek hoe Brendan histeries skree ‘Zeus is besig om my ma aan te val en hy wil haar nie los nie’.
Inwoners van ‘Frozen’-dorpie betoog teen massatoerisme
Hallstatt is ʼn pragtige dorpie tussen die Alpe in Oostenryk. Talle van die inwoners wil egter hê jy moet wegbly.
Plasing in Gautengse skole vorder fluks ná geskil oor kapasiteit
Die Gautengse departement van onderwys het Maandag met plasings begin nadat hy meer as 300 000 aansoeke vir gr. 1- en gr. 8-leerders ontvang het.
Canan se Wêreldbeker-droom kry vlerke
“In 2019 was ek nog op skool toe die ouens die Webb Ellis-trofee omhoog gehou het. Nou kry ek ʼn kans om die trui met die 2019-wennersembleem daarop te dra.”