Italië het Saterdagmiddag ʼn bonuspuntoorwinning oor Namibië in Groep A van vanjaar se Wêreldbekertoernooi behaal en in Bordeaux het Ierland gewys hoekom hulle die voorste span op die wêreldranglys is toe hulle Roemenië afgeransel het.
Lees meerAlles vir Saterdag 9 September 2023
Marnus moker Protea-boulers disnis
Marnus Labuschagne, wat nie in die Aussies se Wêreldbeker-groep opgeneem is nie, het weer eens vir die keurders tong uitgesteek met sy spogbeurt van 124 lopies teen Suid-Afrika in Bloemfontein.
Daar is natuurlik druk, maar Bokke speel vir ondersteuners
Met die horlosie wat die sekondes na Suid-Afrika se Wêreldbeker-wedstryd teen Skotland aftik, het Siya Kolisi gesê dit is ʼn voorreg om die Springbok-trui te dra.
Hollywood: Jonas-boetie gaan skei; Jimmy Fallon van ‘toksiese gedrag’ beskuldig
In dié week se nuus uit Hollywood: Joe Jonas en Sophie Turner se paaie skei, Jimmy Fallon word van “toksiese gedrag” beskuldig en Kourtney Kardashian Barker ondergaan noodchirurgie.
Breek weg met die gesin na Waenhuiskrans
Met die ou, unieke vissersdorp Kassiesbaai net langsaan en omring deur ongerepte strande en natuurreservate, is Waenhuiskrans jou antwoord vir ʼn baie spesiale gesinswegbreek.
Wêreldleiers bied ondersteuning aan ná Marokko-aardbewing
Volgens staatsmedia het die dodetal reeds tot meer as 1 037 gestyg.
Sneeu op Kaapse berge verwag
Sneeu word van Sondagaand tot Maandag oor dele van die Kaapprovinsies verwag wat Maandagaand tot by die Oos-Kaap en Drakensberg in KwaZulu-Natal kan versprei.
Die Dameskring: Vroue met ’n passie vir Afrikaans
Augustus was amptelik Afrikaanse Taalmaand. Die Dameskring vier egter Afrikaans heeljaar deur. Met die nuwe Taal van my Hart-projek wat vroeër van stapel gestuur is, word Afrikaans reg deur die jaar gevier met verskillende interessante aktiwiteite.
Wêreld is SA boere se speelveld
Hoewel die Suid-Afrikaanse ekonomie knyp, is daar steeds meer as genoeg geleenthede plaaslik en wêreldwyd vir boere om suksesvol te wees.
Raaiselagtige ‘goue eier’ op oseaanbodem gevind
“Dit is verootmoedigend om dronkgeslaan te wees deur dié vonds. Dit herinner ons aan hoe min ons weet van ons eie planeet en hoeveel daar nog te leer is oor ons oseaan.”
Suid-Kaapse boere maak ʼn plan met misdaad
Suid-Kaapse boere vrees toenemend vir hul lewens namate plaasaanvalle in die Tuinroete-distrik toeneem en het ʼn gemeenskapsgedrewe veiligheidsinisiatief op die been gebring om die probleem te takel.
Daniil laat Carlos sy tassies pak
Daniil Medvedev sal nou in die eindstryd van die Amerikaanse Ope rakette met Novak Djokovic kruis nadat hy met ʼn “12/10-vertoning” teen Carlos Alcaraz vorendag gekom het.
Vrouekrieket: Marizanne die Kap(p) agter die byl
Marizanne Kapp was Vrydagaand in Karatsji op haar beste in die eerste eendagwedstryd teen Pakistan.
Klerksdorp-pa steeds kritiek ná aanranding
Hilton Pretorius (32) wat byna ʼn week gelede beseer is in ʼn aanrandingsvoorval in Klerksdorp, Noordwes, se toestand is onveranderd.
Sassa: DA wil minister by MRK verkla
“Die DA in die Wes-Kaap is oorval deur klagtes van desperate Sassa-begunstigdes wat sukkel om hul fondse by kitsbanke en kleinhandelaars te onttrek weens tegniese foute van die Posbank.”
Huldeblyke stroom in oor Buthelezi se afsterwe
“Ons eer sy onwankelbare toewyding tot ʼn vreedsame, regverdige en vrye land.”
Man skuldig wat geweld in KZN aanhits
Hy het tydens sy getuienis beken dat, indien hy ʼn soortgelyke video ontvang het, hy ook tot openbare geweld aangespoor sou word.
Meer as 600 sterf in Marokko-aardbewing
“Die geskree en gehuil was onuithoudbaar.”
Verdagte ná 10 jaar vas oor Eskom-bedrog
Die 55-jarige verdagte is gesoek oor bedrog, diefstal en geldwassery ter waarde van R14,7 miljoen.
Pretoria spook steeds met vullisverwydering
Gewelddadige aanvalle op vullisverwyderingsvragmotors het die vullisverwyderingskedule tot ʼn groot mate ontwrig. Die munisipaliteit werk oortyd om hierdie probleem op te los.