Botha was Maandag omring deur familie en vriende wat hom tydens die hofsitting ondersteun het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Klerksdorp-voorval"
Vordering gemaak in Hilton Pretorius-saak
“Ons het ’n redelik ongekompliseerde dog kern belangrike opdrag, en dit is om te verseker dat die saak volledig ondersoek word en al die beskikbare bewyse versamel en tydens die verhoor aangebied word. Ons opdrag is om te verseker dat geregtigheid geskied.”
Klerksdorp-man sterf ná aanranding
Pretorius het sedert die begin van September om sy lewe geveg nadat hy ernstige beserings in ʼn aanrandingsvoorval in Klerksdorp opgedoen het.
Klerksdorp-pa steeds kritiek ná aanranding
Hilton Pretorius (32) wat byna ʼn week gelede beseer is in ʼn aanrandingsvoorval in Klerksdorp, Noordwes, se toestand is onveranderd.
Borgtog vir Klerksdorp-verdagte
Volgens inligting het Botha na bewering twee mans, wat as Hilton Pretorius (32) en PW Roos (44) geïdentifiseer is, aangerand.
Verdagte vas na Klerksdorp-aanranding
Die Noordwes-polisie het bevestig ʼn verdagte is in hegtenis geneem in verband met die aanrandingsvoorval in ʼn parkeerterrein in Klerksdorp.
Slagoffer het glo breinskade ná Klerksdorp-bakleiery
Volgens kol. Adele Myburgh, polisiewoordvoerder, ondersoek die polisie in Klerksdorp tans ʼn saak van poging tot moord ná aanleiding van die voorval wat Sondag by hulle aangemeld is.