Nkosazana Dlamini-Zuma is een van die min politici wat in die kabinette van al vyf presidente sedert 1994 gedien het.
Lees meerAlles vir Maandag 15 Januarie 2024
Man wou aandelebeurs ontwrig oor ‘Israelse apartheid’
ʼn Palestynse protesgroep wou ʼn week lange protesaksie teen Britse ondernemings instel wat volgens hulle “medepligtig is aan Israelse apartheid”.
Kyk: Simulator help Kaapse beamptes met wapenopleiding
Beamptes word met behulp van dié tegnologie gekonfronteer met scenario’s waar hulle vinnig besluite oor die gebruik van vuurwapens, al dan nie, moet neem.
Twee choleragevalle in Limpopo bevestig
Verskeie buurlande van Suid-Afrika het reeds vroeër vandeesmaand cholera-uitbrekings aangemeld.
Werner de Jager het moord beplan oor polisse, hoor hof
Daar is Maandag nog aanklagte teen Werner de Jager, wat van die moord op sy vrou verdink word, aanhangig gemaak.
Fase 2 nog langer van krag
Volgens Eskom het spanne van kragsentrales oor die hele land oor die naweek gewerk om nog opwekkingseenhede aanlyn te bring.
Drie seuns verongeluk ná jeugkamp
Die seuns was almal 16 jaar oud en voor hul dood deel van ’n groep wat aan die bekende Kalahari-Vasbyt in Botswana deelgeneem het.
Naderende sikloon kan tot nog oorstromings in Mauritius lei
Die lughawe en talle ondernemings is reeds gesluit.
Emmy-toekennings vanjaar op M-Net te sien
Vanjaar se Emmys sal ook moontlik hulde aan die oorlede ‘Friends’-akteur, Matthew Perry, bring.
Gestroopte perlemoen op N2 gevind
Voorlopige ondersoeke dui daarop dat die voertuig van Plettenbergbaai na Kaapstad onderweg was.
ToekomsVenster: ‘Net een ding’
Die digter sê dus dat sy fokus op die Here is. Hy wil die Here relevant beleef in alles waarmee hy besig is. Mag dit waar wees van ons lewe in 2024.
‘Privatiseer SAUK, skrap TV-lisensies’
“Hoe dit ook al sy, die huidige disfunksionele status quo kan nie voortduur nie,” sê AfriForum.
Lugmaglid vlieënde sukses by VSA-skoonheidskompetisie
Madison Marsh het die eerste aktiewe lugmaglid geword om die gesogte Mej. Amerika-skoonheidskompetisie te wen.
SA topdiplomaat, amptenary bestee byna R1 miljoen per maand aan ‘luukse reise’
Dit lyk nie of ‘stralerjakkers’ in die kabinet juis deur kostebesnoeiingsmaatreëls geraak word nie, sê die DA.
DA soek detail oor ‘risiko-assessering’ ná besluit oor krieketkaptein
Die DA meen die besluit om David Teeger as kaptein van die o.19-krieketspan te onthef, was ʼn politieke stap wat onder die dekmantel van sogenaamde veiligheidsvrese gedoen is.
Mahindra se vlagskipmodel
Dit is indrukwekkend om te sien waarheen Mahindra op pad is en die gehalte wat ons in die nabye toekoms in die laer modelle behoort te sien.
Kêrel in hof ná ma, seuntjie se dood
Freddie Stapelberg, wat sedert Terblanche se dood uitgerekte en emosionele huldeblyke op sosiale media geplaas het, het Maandag op die oog af emosieloos in die hof voorgekom.
Jones wil Brave Blossoms wêreld se vinnigste maak
ʼn Span wat die wêreld opgewonde maak – dít is wat afrigter Eddie Jones in Japan wil bereik.
Ondersoek in Krugerwildtuin ná wildkykvoertuig vlakvark doodry
Besoekers aan die wildtuin het die voorval op Facebook aangemeld nadat hulle glo geen behoorlike reaksie op die klagte ontvang het nie.
Beurtkrag verder afgeskaal
Die kragvoorsiener sê hy sal later die vooruitsig vir beurtkrag vir die res van die week bekend maak.