Olivia Rodrigo bly tops, Taylor Swift wen dieselfde toekenning vir dieselfde album tien jaar uit mekaar en Kanye West is top-gospel-sanger by vanjaar se Billboard-musiektoekennings.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "toekennings"
Foto’s: Baftas in Londen uitgedeel
Die wetenskapfiksie-rolprent ‘Dune’ was die groot wenner van die aand.
Foto’s: Adele wen ‘groot’ op Brit-toekennings
Sy het die toekenning wat sy vir haar sogenaamde “egskeidingsalbum” gewen het, aan haar eksman en hulle seun opgedra.
Oscars 2022 kry weer aanbieder
Die toekenningsgeleentheid is sedert 2019 sonder ʼn seremoniemeester aangebied.
Golden Globes 2022: Hier is die wenners
Die geleentheid het sonder enige gehoor of regstreekse mediadekking voortgegaan en die wenners is onder meer op Twitter aangekondig.
Golden Globes 2022: Western-dramafliek, satire-reeks loop voor
Kristen Stewart is benoem vir haar rol as prinses Diana, Lady Gaga vir haar rol as Gucci-vrou en Will Smith vir sy rol as Serena en Venus Williams se pa in “King Richard”.
Drake onttrek aan Grammy-benoemings
Daar is geen verduideliking uit Drake se kamp gegee vir sy versoek nie.
Kyk: Afrika se topfotograwe vereer
Die wenners van die derde jaarlikse Africa Photo-pryse is onlangs aangekondig.
Wouter Kellerman weer vir Grammy benoem
Kellerman het in 2014 ʼn Grammy-toekenning gewen en is in 2015 ook benoem.
Aardklop se hartsvriende deel toekennings uit
Frank Opperman en Tinarie van Wyk Loots is onder diegene wat vanjaar vereer is vir hulle werk tydens die Aardklop-opwipfees.
Brit-musiekpryse verwyder geslagskategorieë
Smith het op Instagram geskryf dat toekenningsgeleenthede “meer ʼn weerspieëling van die samelewing” behoort te wees.
Foto’s: American Music-pryse in LA aangebied
Die kletsrymer Cardi B het haar debuut as seremoniemeester gemaak en in ʼn goue masker en swart rok opgedaag.
Sun City wen gesogte reisprys
Die World Travel-toekennings is ʼn leier in die toerisme-, lugdiens-, hotel- en gasvryheidsektor.
Ed Sheeran wen groot op MTV-pryse
Die Britse sanger Ed Sheeran is met die mees gesogte prys vir die aand huis toe.
Uitblinkers in Afrikaanse media vereer
Die doel van dié toekennings is om erkenning aan baanbrekers in verskeie kreatiewe beroepe te gee.
Foto’s: Emmys-modes laat koppe draai
Helder kleure soos pienk, rooi, geel en oranje het die rooi tapyt oorheers, terwyl eksentrieke, byderwetse modekeuses ook aan die orde van die dag was.
Foto’s: Lil Nas X, Olivia Rodrigo maak skoonskip met VMA-pryse
Die program is geopen deur Madonna, wat in 1984 VMA-geskiedenis gemaak het met ʼn inhuldigingsvertoning van haar liedjie “Like a virgin”.
Brendan Peyper, Die Heuwels vereer op Samas
Die Samas vereer jaarliks Suid-Afrika se topmusiektalent.
‘Friends’-reünie, ‘The Crown’ voorlopers vir Emmys
Dit is die eerste keer dat Courteney Cox benoem is vir ‘Friends’, bykans 20 jaar nadat die laaste episode uitgesaai is.
TV-toekennings floreer ondanks pandemie
Die Netflix-reeks The Crown sal na verwagting in hierdie uitsonderlike jaar die botoon voer.