Die geleentheid het sonder enige gehoor of regstreekse mediadekking voortgegaan en die wenners is onder meer op Twitter aangekondig.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Golden Globes"
Globes gaan voort sonder gehoor, media
Die geleentheid word tradisioneel gereken as een van Hollywood se grootste byeenkomste, maar dit word egter vanjaar weer deur die pandemie asook bewerings van rassisme, seksisme en boeliery gekelder.
Golden Globes 2022: Western-dramafliek, satire-reeks loop voor
Kristen Stewart is benoem vir haar rol as prinses Diana, Lady Gaga vir haar rol as Gucci-vrou en Will Smith vir sy rol as Serena en Venus Williams se pa in “King Richard”.
Nog ’n TV-netwerk boikot Golden Globes
Die akteur Tom Cruise het sy drie Golden Globes-beeldjies teruggegee.
Golden Globes: Hier is die wenners
Netflix se The Crown het weer talle toekennings ingeryg.
Vanjaar se Golden Globe-benoemings bekend
Dit is die eerste keer in die geskiedenis van die toekenningsgeleentheid dat drie vroue in dieselfde jaar in die kategorie vir beste regisseur benoem is.
Foto’s: Sterre in pienk en rooi getooi by Golden Globes
Vanjaar was daar ʼn sterk voorkeur vir pienk en rooi rokke met lang- of pofmoue.
Golden Globes-aanbieder sorg vir skewe kyke en giggellaggies
Die wenners van die 77ste Golden Globes-toekennings is Maandagoggend (Suid-Afrikaanse tyd) by die Beverly Hilton Hotel in Beverly Hills aangekondig.
Golden Globes: ‘Big Little Lies’, ‘Frozen 2’ benoem
Die Globes word vanjaar in 25 verskillende kategorieë toegeken, 14 vir die groot skerm en 11 vir televisie.
Foto’s: Só lyk die sterre by Golden Globes
Terwyl die Golden Globes eintlik draai om die goue beeldjies waarmee bekendes aan die einde van die aand wegstap, is die uitrustings waarmee hulle by die geleentheid opdaag amper nét so belangrik vir mode-aanhangers.
Golden Globes: ‘A Star is Born’, ‘Vice’ gee pas aan
Lady Gaga en Bradley Cooper is albei genomineer vir ‘A Star is Born’.
Foto’s: Hollywood dra swart by Golden Globes
Die swart uitrustings is gedra om solidariteit te toon met die Time’s Up-veldtog wat onlangs deur die vroue van Hollywood van stapel gestuur is.
Golden Globes 2018: Oprah maak opspraakwekkende toespraak
Die Amerikaanse televisiepersoonlikheid Oprah Winfrey het Sondagaand alle aandag op haar gevestig met ʼn toespraak wat haar drie geesdriftige toejuigings besorg het.
Golden Globe-nominasies bekend gemaak
Die nominasies vir die 2018 Golden Globe-toekennings vir flieks en televisieprogramme is Maandag bekend gemaak.