“Moenie dat jou agtergrond jou terughou nie. Wees gemotiveerd om suksesvol te wees en self jou omstandighede te verander.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "matriek-app"
‘Geen instapaansoeke’ vir voornemende eerstejaars
Die TUT sal in 2019 sowat 15 000 eerstejaarstudente kan akkommodeer en het reeds meer as 100 000 aansoeke van voornemende eerstejaars ontvang.
Talana Vuren vier fees saam met die matrieks van 2018
Talana Vuren, sangeres, vier vandag fees saam met die matrikulante van 2018.
Su-an Müller-Marais se boodskap vir die matrieks van 2018
Radio-omroeper Su-an Müller-Marais van Groot FM deel wyse raad: “Jou uitslae gaan jou nêrens bring nie, jou houding gaan jou wel êrens bring.”
Matrieks 2018: Dié Bloemfonteiners presteer goed
Eunice High School in Bloemfontein se groep matrieks het besonder goed presteer. Hier is van die uitblinkers.
Matrieks 2018: ʼn Nuwe toekoms wink!
Sangeres Zita Pretorius wens die matrikulante van 2018 geluk met hul uitslae. “‘n Blink nuwe toekoms wink!”
Matriek-video 2018: Rievan op pad Amerika toe
Rievan Lombard, oud-hoofseun van Hoërskool Centurion, het te midde van die uitdaging om ʼn gesonde balans te handhaaf, ses onderskeidings gekry. Dié prestasie bewys dat hy tog genoeg ure agter die boeke deurgebring het.
Mila Guy se boodskap vir die matrieks van 2018
Aktrise Mila Guy is saam met jou bly dat jy deur is! “Wat jy ook al mag doen in 2019: ʼn oorbruggingsjaar, begin met werk of studeer – baie sterkte!”
Matriek-video 2018: “Georganiseerde chaos” het vir Ané gewerk
Ané Ungerer, Potchefstroom Gimnasium, voel haar “georganiseerde chaos”, soos wat sy dit noem, werk uitstekend. Dit is onder andere hoe sy dit reggekry het om agt onderskeidings te verower.
Juan Boucher sê geluk aan 2018 se matrieks!
Sanger Juan Boucher is baie trots op 2018 se matrikulante wat skouer aan die wiel gesit het om by die wenstreep te kan uitkom.
Matriek-video 2018: Dié Vrystater wil dokter word
Hierdie oud-leerder van Hoërskool Reitz, Corné Pretorius, het met nie minder nie as agt onderskeidings geslaag.
Jakkie Louw sê geluk aan die matrieks van 2018
Jakkie Louw sê die groot wêreld wag nou op die matrieks van 2018.
Matriek-video 2018: Medies ʼn jarelange droom
Lissette van Niekerk, oud-leerder van Hoërskool Centurion, se sewe onderskeidings het nie net in haar skoot geval nie. ʼn Huis vol klank en kleur het gemaak dat Lissette tydens die eksamen so ʼn bietjie harder moes konsentreer om gefokus te bly.
Matrieks 2018: Hoërskool Zwartkop spog met hul matrieks
Matrieks 2018: Hoërskool Zwartkop kan voorwaar met hulle 2018-matriekgroep spog. Hier is ’n paar van die uitblinkers.
Matriek-video 2018: Sestien vraestelle kry haar nie onder
Kayleigh Victor, trotse oud-matrikulant van Hoërskool Monument, spog met nege onderskeidings.
Elma en Deanré vier fees saam met die matrieks
“Whoo hoo!” is dalk van die eerste woorde wat by jou mond uitgekom het toe jy jou uitslae kry. Bekende aktrise Elma Postma en Deanré Reiners, bekend vir sy rol in die fliek, Mossie, is vandag saam met jou bly.
Matriek-video 2018: Dokter word haar grootste droom
Johné Hattingh spog met agt onderskeidings. Sy het verlede jaar haar skoolloopbaan aan die Hoërskool Waterkloof voltooi.
Matriek-video 2018: Nicola wil pediater word
Hoërskool Centurion se oud-hoofdogter, Nicola Janse van Rensburg, stap haar toekoms met sewe onderskeidings tegemoet.
Matriek-video 2018: Jean wil ʼn verskil maak
Al die ure wat Jean Brink, oud-leerder van Hoërskool Waterkloof, agter sy lessenaar deurgebring het, het dividende gelewer en hy spog met sewe onderskeidings.
DZL is trots op die matrieks van 2018
Gaan rus bietjie, nou begin die groot stappe en groot besluite!