Baie geluk! Nou is jy nie meer ‘n matrikulant nie en kan jy jouself op die skouer klop – jy het dit gedoen! Talana Vuren, sangeres, vier saam met jou fees.
Onthou dat jy jou matriekuitslae sommer direk hier op Maroela Media kan sien of laai die Maroela Matrieks-app nou af.