“Onderwys is ʼn noodsaaklike komponent van die rehabilitasiemaatreëls van enige korrektiewe stelsel.”
Lees meerAlles vir Saterdag 5 Januarie 2019
Maak van jou skaaphond ʼn slaaphond
Navorsers het bevind dat die aanwesigheid van ʼn hond in jou slaapkamer nie ontwrigtend is vir ʼn goeie nagrus nie. Die posisie wat die hond in die slaapkamer of op die bed inneem, het wel ʼn invloed.
Straatverkoper se seun slaan 7 onderskeidings los
“Moenie dat jou agtergrond jou terughou nie. Wees gemotiveerd om suksesvol te wees en self jou omstandighede te verander.”
Dalk die kwaadste bruid ooit?
Die troue is intussen gekanselleer en die vrou meen haar vriende en familie het haar almal “in die rug gesteek”. Sy blameer hulle ook vir die verhouding wat skipbreuk gely het.
’n Blokraaisel per dag laat ouderdom wag
Indien ʼn uitdagende blokraaisel daagliks voltooi word, kan dit breinfunksie in die latere lewe beskerm.
Tragiese einde vir gesinsvakansie toe pa sterf
“Toe hulle teen donker nog nie teruggekeer het nie, het die man se vrou en vriende onraad vermoed en hulp ontbied.”
Motorfietse: 2018 se hoogtepunte en ʼn blik op 2019
As motorfietsgeesdriftige is daar nie ʼn tekort aan nuwe modelle op die horison nie, skryf Brian Cheyne.
Maroela Media se 10 gewildste resepte vir 2018
Hierdie 10 resepte is in 2018 die meeste gelees op Maroela Media se Koolstoof-afdeling.
Hoe om geskenke om te ruil
Die meeste mense is tevrede met dit wat Kersvader gebring het, maar wat kan jy doen as jy regtig jou Kersgeskenk wil omruil vir iets waarvan jy meer sal hou of wat beter sal pas? Ina Opperman verduidelik wat jou regte is om Kersgeskenke om te ruil.
Nuwejaarsgeskenk vir bekende sjef ná groot hartseer
Die wêreldbekende Britse sjef, Gordon Ramsay (52), en sy gesin het vandeesweek vreugdevolle nuus saam met hul Nuwejaarsboodskap gedeel.
Foto’s: Gerrie en Carna spog met hul skattige Sanri
Sedert hulle mekaar in 2014 tydens die sewende seisoen van die gewilde kykNET-realiteitsreeks Boer soek ʼn vrou ontmoet het, het boer Gerrie en sy Carna se verhouding van krag tot krag gegaan en hulle pienkvoet raak by die dag net skattiger.
Gedagte vir die dag: Twee weë – kies een
Want die Here ken die weg van die regverdiges, maar die weg van die goddelose sal vergaan. (Psalm 1:6, Bybel in Afrikaans 1933/1953)