Lapsakke is nie net meer omgewingsvriendelik nie, dit is sterker en minder geneig om te skeur, beslis mooier as die onooglike plastieksakke, en op lang termyn spaar jy sommer ook geld.
Lees meerAlles deur die skrywer Mariné Lourens
Dogter praat oor hel in die Springs-gruwelhuis
“Ek het geleer ek het baie om te gee, iets wat ek nie daardie tyd besef het nie. Dit is nou my beurt dat mý stem gehoor word. Ek voel daar is groot planne vir my. Ek weet nog nie wat dit is nie, maar ek vertrou die Here en ek weet Hy weet waarheen ek op pad is.”
Dié SA rolprent gaan Oscars toe
Ses rolprente is aan ʼn paneel voorgelê wat een van dié rolprente gekies het om Suid-Afrika se amptelike inskrywing vir aanstaande jaar se 92ste Oscars te wees.
Man word internet-held ná ‘klein goeie daad’
“Dit is my geaardheid om iemand te help wat hulp nodig het. Dit is ongelooflik dat so eenvoudige ding, so klein goeie daad, só baie reaksie kan uitlok.”
Joernalis van lug afgehaal ná belediging teenoor Malema
Bateman se uitlating het aan die lig gekom nadat ʼn video op sosiale media versprei is van Malema wat buite die Valke se kantoor met joernaliste praat.
Dros-saak: Dít is hoekom meisie (7) moet getuig
‘n Woordvoerder van die NVG het gesê familielede van die kind en die publiek kan gerus wees dat die meisie se getuienis geensins ten doel het om haar te dwing om die traumatiese gebeure te herleef nie.
Groot name wéér vanjaar by ‘Hartenbos in Afrikaans’
“Ons probeer altyd om musiek te maak wat lewens verander. Daarom het ons kunstenaars soos Jo Black en ander gekies, wat hoop bring deur hulle musiek. Ons wil vanjaar baie spesiale oomblikke vasvang wat werklik mense se harte sal aanraak.”
Luister: Wiele2Wiele rits rond in Volvo XC60
Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor Audi se vars nuwe A1, gaan ry met Volvo se XC60 en die Mahindra XUV300, praat oor “thumpers” motorfietse en Chris Beukes van TSU Group Holdings vertel hoe hulle UTCC uitdaging jou bestuursvernuf kan toets.
Luister: Melissa Massyn ʼn jong dromer met groot planne
Kykers het haar aanvanklik leer ken as die klein snip Susan in die rolprent “Hoofmeisie” en kort daarna as die tienermeisie Katie in die TV-dramareeks “Erfsondes”. Maar Melissa Massyn (21) het intussen behoorlik haar skoolskoene ontgroei en is hard aan die werk om haar merk in die Afrikaanse vermaakbedryf te maak.
Luister: Coenie de Villiers – 22 albums later en elke dag dankbaar
ʼn Luisterryke loopbaan wat oor dekades strek. Konserte reg oor die wêreld, verhoë gedeel met internasionale musieklegendes en meer toekennings as wat eers van tred gehou kan word. En nou, sy 22ste album. Maar Coenie de Villiers tel steeds elke dag sy seëninge.
Wenners van Woordveertjies aangekondig
Deon Meyer, Pieter Odendaal en Lodewyk G du Plessis kan almal ná die naweek ʼn ekstra veer in hul skrywershoed druk – ʼn Woordveertjie om presies te wees.
Dros-saak: Verhoor begin vandag
Daar word verwag dat die publiek die opspraakwekkende verhoor met ʼn valkoog sal dophou en dat die hof dus vandag volgepak sal wees wanneer die man weer verskyn.
Tiener beskryf ‘ontvoering’ in Facebook-inskrywing
Dit is onduidelik wanneer Kila tydens die beweerde gebeure kans gekry het om ʼn inskrywing op sosiale media te plaas.
Drie dood, 17 beseer op N1 by Bloemfontein
Drie mense is dood en 17 ander beseer nadat drie voertuie Sondagaand op die N1 net buite Bloemfontein gebots het.
Dié land die beste ter wêreld om te besoek
Wanneer jy besluit op ʼn buitelandse vakansiebestemming is daar verskeie aspekte wat in ag geneem word – die land se kultuur, kos, ontspanningsaktiwiteite, beskikbare akkommodasie, toeriste se veiligheid in die land, ensovoorts.
Tragedie én triomf van Trekkergeskiedenis hiér te vinde
Net ses kilometer uitmekaar waak die monumente oor die Drakensberge, as bakens van vasberadenheid, vooruitstrewendheid en vryheid. “Ons loop liewer kaalvoet terug oor die Drakensberg as om onder Britse juk te buig.”
Mugabe ‘in hospitaal in Singapoer’ dood
Mugabe was 95 jaar oud en het lank met swak gesondheid gesukkel. Hy was die afgelope paar jaar verskeie kere in Singapoer om mediese behandeling te ontvang.
Robert Mugabe sterf
Robert Mugabe, voormalige president van Zimbabwe, is in die ouderdom van 95 jaar dood.
Regstappe kom ná Magashule vra oor geweld teen wit mense
“Moet nooit mense verag wat dieselfde velkleur as ons het nie. Daar is baie ander met ʼn witterige kleur. Julle ken hulle nie. Hulle is daar.”
Mej. SA wys haar staal op internasionale loopplank
Tunzi is tans in New York waar sy deel sal wees van die glansryke New York‑modeweek.