Die parlement begin hierdie week met die daarstel van ‘n proses om die Openbare Beskermer, adv. Busisiwe Mkhwebane, uit haar pos te verwyder.
Lees meerAlles vir Maandag 9 September 2019
Old Mutual verbied afgedankte Moyo om terug te keer
Old Mutual het Maandag weer sy afgedankte uitvoerende hoof, Peter Moyo, verbied om terug te keer werk toe.
ANC-koukus sê oor doodstraf, borgtog vir geweld teen vroue en kinders
Die ANC se parlementêre koukus het Maandag terugvoer gegee ná hy oor die naweek doodstraf en borgtog vir oortreders van geslagsgebaseerde geweld bespreek het.
Getal polisiereserviste daal met 86% sedert 2010
Die Demokratiese Alliansie het onthul die getal polisiereserviste het sedert 2010 met 86% afgeneem.
Vakbond sê Prasa se ‘oorlogkamer’ is ondoeltreffend
Die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) se sogenaamde “oorlogkamer” is ondoeltreffend en het geen impak op treindienste nie, het die United National Transport Union (Untu) Maandag gesê.
Polisie waarsku oor toename in kapings in Noordwes
Die polisie in Noordwes het motoriste gemaan om paraat te wees ná motorkapings in die provinsie toegeneem het.
ToekomsVenster: Vredevors
Mag die Here aan jou vrede gee.
Video: Fatman voeg stem by lied ten bate van kinderhospitaal
“Ek is mal oor kinders; ek wou nog altyd ʼn kinderalbum uitgebring het. Om die kinders te ontmoet en hulle saam in die musiekvideo te hê, was baie lekker.”
Bokke skuif Wallis uit vierde plek op ranglys
Die een week op en die volgende week af.
SA vergader met ambassadeurs oor aanvalle op buitelanders
Die minister van polisie, Bheki Cele, het ook vandag met die uitvoerende hoofde van onder meer Multichoice, MTN, asook die Suid-Afrikaanse Kamer van Koophandel en Nywerheid (Sacci) vergader om die aanvalle te bespreek.
Polisiebeampte dood, nog 1 kritiek ná skietery
Die konstabel veg om sy lewe in ʼn hospitaal.
Luister: Coenie de Villiers – 22 albums later en elke dag dankbaar
ʼn Luisterryke loopbaan wat oor dekades strek. Konserte reg oor die wêreld, verhoë gedeel met internasionale musieklegendes en meer toekennings as wat eers van tred gehou kan word. En nou, sy 22ste album. Maar Coenie de Villiers tel steeds elke dag sy seëninge.
Grafiek: ʼn Vinnige oorsig van die BBP-groei
Die jaar-tot-jaar-groeikoerse dui steeds daarop dat die ekonomie geensins uit die moeilikheid is nie. Dié koerse projekteer tans ver onder 1% vir 2019 in geheel.
Die wêreld in foto’s – 9 September 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Publiek mag nie meer leeuwelpies vryf, sê reservaat
Hoewel die reservaat die afgelope 30 jaar sy liefde vir diere met die publiek gedeel het, het dinge egter nou onder nuwe bestuur verander.
Harry, Meghan se toerplanne vir SA, Afrika bekend
“Ek kan nie wag om my vrou en seun aan Suid-Afrika voor te stel nie. Ons sien julle almal binnekort!”
Amy-Leigh: Onderwyseres geskors hangende ondersoek
“Die beheerliggaam volg alle wetlike prosesse met aanstellings. Juis daarom kom die onderwyseres se beweerde betrokkenheid as so ʼn groot skok.”
Amy-Leigh-verdagtes: Hiér is die vermeende baasbreine
Die drie beweerde baasbreine agter die ontvoering van klein Amy-Leigh de Jager presies ʼn week gelede, het Maandag vlugtig in die Vanderbijlpark-landdroshof verskyn.
Boek: Die wolkversamelaars
Die laaste wens van ‘n jarelange vriendin stuur Talla na die Glencoe-vallei in Skotland. Sy neem digbundels saam, asook haar wolkboekie om haar stokperdjie voort te sit – die soeke na seldsame wolke.
Uitdrukking: viool
Uitdrukkings met “viool”