“Indien sulke voorvalle met die polisie kan gebeur, beteken dit dat gewone lede van die gemeenskap ook nie veilig is nie. Misdaad is buite beheer.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Noordwes"
Potch-ongeluk eis 5
Vyf mense is Dinsdagmiddag dood en agt beseer tydens ʼn ongeluk op die N12 tussen Potchefstroom en Fochville.
Noordwes-departemente sonder krag weens wanbetaling – DA
“Dit is skandalig dat die provinsiale regering nie basiese goed kan doen soos om hul rekeninge betyds te betaal nie.”
Ma sterf met twee dogters in motor
ʼn Vrou is Donderdagmiddag dood in ʼn ongeluk op die R54 tussen Potchefstroom en Fochville.
Hospitaal ontruim toe vloer te warm word
Dit kom ná oproepe verlede jaar dat die hospitaal permanent gesluit moet word omdat die gebou glo ʼn risiko vir personeel én die gemeenskap inhou.
Aanklaer wat glo kos, klere steel dán verhoor
Adv. Jeanette Neveling (53) word daarvan beskuldig dat sy klere en kos ten bedrae van sowat R3 000 gesteel het.
Vrou medies ongeskik vir hofsaak ná man se grumoord
Sy bly in die hospitaal onder streng bewaking in ʼn poging om haar gesondheid en sielkundige toestand te monitor voor haar volgende hofverskyning.
Noordwes-burgemeester sterf in ongeluk
Burgemeester Neo Schalk is vanoggend in ’n trompop botsing op die N14 buite Vryburg oorlede.
Vyf weer in hof na gru-moord op polisiebeamptes
Vier mans en ‘n 16-jarige seun wat aangekla word van die gru-moorde op twee polisiebeamptes se borgtogverhoor sal later die maand plaasvind.
Geen borgtog vir pa ná peuter se moord
’n Tweejarige dogtertjie se lewelose liggaam is in ’n plafon gevind.
Elektriese bedrading by hospitaal dalk oorsaak van brand
Instandhoudingswerk aan die Christiana-hospitaal was byna voltooi toe dit deur vlamme verswelg is.
Boer sterf maand ná ongeluk
“Rus sag my liefste man. Ons sal jou nooit vergeet nie. Jy was ‘n man, pa, oupa duisend.”
Veilige ‘besoekersdag’ by Koster-begraafplaas
“Baie mense het vir ons gesê hulle wil graag die begraafplaas besoek, maar is te bang hulle word die slagoffers van misdaad.”
Nuwe premier vir Noordwes
Bushy Maape se verkiesing as premier kom ná Job Mokgoro se bedanking.
Brawe polisieduiker het hart vir kinders
Anzari Fourie is die enigste vrouepolisieduiker in die Noordwes en een van net tien vroueduikers in die land.
Bloed in vermiste Pta-man se bakkie gevind
Volgens die polisie in Noordwes is daar bloed in die bakkie gevind.
‘Giftige gas’ oorval gesin, sesjarige sterf
Die polisie krap kop oor watter stof of gas die gesin in Rustenburg moontlik kon inasem.
Boer verlam ná ongeluk
Izak Potgieter (52) lê al vir byna drie weke in die Wilmed Park-hospitaal in Klerksdorp en sy toestand is steeds kritiek.
Vrou vas oor man se grumoord
Die polisie het reeds ʼn skedel en beendere gevind wat vir DNS-toetse gestuur sal word.
Skietery buite KVBA-kantoor ondersoek
Een man is dood en drie ernstig beseer toe skote Donderdagmiddag in Rustenburg op hulle gevuur is.