Die skets, ter waarde van ongeveer €450 000 (meer as R7,8 miljoen), is in ʼn passasier se bagasie opgespoor.
Lees meerAlles vir Maandag 18 Julie 2022
Duur, gevaarlik om vuurwapens vir vernietiging te vervoer
Die SAPD het in ʼn skrywe bevestig dat dit duur en gevaarlik is om vuurwapens na Pretoria te vervoer vir vernietiging.
Die kraaie gaap in Engeland, Frankryk
“Hulle praat asof ons nog nooit ʼn somer gehad het nie.”
Twaalf aangekeer oor bloedige nag in Alexandra
Die musiekbestuurder van die radiostasie Alex FM was een van die slagoffers wat in ʼn vlaag aanvalle in die gebied doodgeskiet is. Hy is van sy skoene en selfoon beroof.
Kestell-moorde: Saak uitgestel
Die twee mans word verdink van die moord op sewe mense op die plaas Lismor buite Kestell in die Vrystaat.
Boek: Heidri Mittendorf se ‘Die beste raaiselboek’
Dié prettige aktiwiteitsboek sal jou brein laat bollemakiesie slaan van pure lekkerkry.
ToekomsVenster: Teorie en praktyk
Vertroue in die Here se goedheid, is nie teoreties nie. Dit moet geleef en ervaar word.
Ramptoestand vir KZN-oorstromings verleng
Die jongste verlenging van die ramptoestand maak glo voorsiening vir staatsinstellings om voort te gaan met die bestaande maatreëls om die uitwerking van die oorstromings te versag.
NG kerk se verlore troffel dekades later aanlyn opgespoor
Dié troffel is in 1904 gebruik om die hoeksteen van die NG kerkgebou in te messel, maar het met die verloop van jare verlore geraak.
Kabeldiewe slaan 20 keer toe in Jhb
Van die verdagtes is vermoedelik deel van ’n groep wat kabels steel en dan onwettig elektrisiteit aan inwoners van nabygeleë informele nedersettings verkoop.
Beurtkrag tot volgende week ingestel
Die beurtkragfases vir die res van die week is afhanklik van opwekkingseenhede wat weer by die kragnetwerk gevoeg sal word.
Man pleit skuldig ná Covid-19-bedrog
Daar word beweer dat die aansoek suksesvol verwerk en ’n bedrag van ongeveer R10 miljoen in die maatskappy se rekening inbetaal is.
Nou soek Eskom geld as jy nié sy krag verbruik
Die sukkelende kragvoorsiener vra Nersa nou boonop ook vir ʼn verhoging van 32,7% in die prys van krag.
Oudmunisipale bestuurder van Klerksdorp in hof
Theletsi Roger Nkhumise se inhegtenisneming hou verband met tenderbedrog van meer as R200 miljoen.
97 onwettige myners vas
Die polisie het ook die eienaar van die betrokke plaas in hegtenis geneem nadat hy met onwettige ammunisie en ander myntoerusting betrap is.
Sepiegids: Spioenasie, verraad in ‘Binnelanders’
Die Stryders verwelkom twee nuwe gesigte in ‘Getroud met rugby’ en wie gaan as Mnr. en Mej. Arendsvlei 2022 gekroon word?
‘Getroud met rugby’-aktrise spog eersdaags met pienkvoet
“Ek is baie opgewonde, dit is vir ons ’n groot seën. Ek wil net die beste hiervan maak.”
Toekenning vereer onmiskenbare rol van onderwysers
Vanjaar kan laerskool-, hoërskool- én kleuterskoolonderwysers vir die Solidariteit-onderwysernetwerk se Onderwyser van die Jaar-toekenning genomineer word.
Vier dood ná skietery in VSA-winkelsentrum
’n “Verdagte rugsak” is in die winkelsentrum se badkamer gevind en die bom-ondersoekspan is ontbied.
Familie rasend oor vermiste Alzheimer-pasiënt
Gus Thompson (70) se familie, talle vrywilligers en die polisie soek dae lank al na hom.