As jy moeg is vir die lewe in die stad dan kom die Bietjie Bos-fees, wat van 5 tot 7 Augustus in Thabazimbi plaasvind, net op die regte tyd op jou pad.
Alles vir Maandag 18 Julie 2022
Naelstringbloed skaars in Suid-Afrika
Holt verduidelik dat die proses om bloed uit ʼn pasgebore baba se naelstring te onttrek, maklik en pynloos is.
Resep: ‘Jan Braai ‘ se gerookte hoender- mayo-braaibroodjies
Wees ’n bobaas braaier met dié braaibroodjies.
Vyfjarige skiet broer dood
Volgens statistieke word 321 mense daagliks in die Verenigde State geskiet, van wie 111 noodlottige beseer word.
Skrikwekkende daling in inenting van kinders ‘kommerwekkend’
“Ons is getuie van die grootste volgehoue daling in kinderimmunisering in ’n generasie. Die gevolge sal in lewens gemeet word.”
Bfn-man glo ontvoer, vermoor
“Die man is gedwing om in sy voertuig te klim. Sy hande en voete is ook vasgebind en die verdagtes het ’n plastieksak oor sy kop getrek.”
Verbruikersake: Skuldberading kan die antwoord wees, maar lees eers hier
Ina Opperman vertel hoe skuldberading werk, sodat jy ʼn ingeligte keuse kan maak as jy iets drasties aan jou skuld wil doen.
Vier in Jhb ‘sonder rede’ doodgeskiet
“Die mans was in hul motors en hulle is sonder enige rede aangeval.”
Vyf sterf in huisbrand
Drie van die vyf gesinslede was kinders.
Gedagte vir die dag: Op my woord
’n Mens met verstand aanvaar bevele. Hulle wat onsin babbel, bereik niks. Die woorde van die regverdige is soos ’n fontein van lewe. (Spreuke 10:8, 11)