Vyf verdagtes was in besit van chroom wat op ʼn Toyota Hilux-bakkie gelaai is, asook graafgereedskap.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "onwettige mynbou"
Gruvonds langs N12-hoofweg gemaak
Johanco Fleischman en Jessica Kuhn is in Mei vanjaar ook op Putfonteinweg koelbloedig doodgeskiet.
Onwettige myners vas ná skietery
Al ses verdagtes wat ná die skietery aangekeer is, is buitelanders.
Vrystaat: Polisie slaan toe op ‘onwettige’ myners
Grond wat goud bevat en toerusting soos gasbottels, skale, goud- en platinumtoetsers, plastiekhouers, goudkookpotte, en so meer is by die verdagtes aangetref.
Ondersoek kom ná liggaam langs pad aangetref word
Die man se makkers kon glo daarin slaag om sy liggaam tot daar te skuif en te laat.
Onwettige mynbedryf: 2 doodgeskiet, talle vas
Die polisie in Mpumalanga het gesê hulle het vandeesweek die onwettige mynbedryf in dié provinsie ʼn behoorlike knou toegedien.
40 ‘onwettige myners’ vasgetrek
Owerhede in Mpumalanga het oorlog verklaar teen onwettige mynboubedrywighede in dié provinsie en Dinsdag ʼn deurbraak gemaak deur 40 vermeende onwettige myners in hegtenis te neem.