Die polisie in Limpopo ondersoek ʼn voorval waartydens agt mense dood is nadat hulle ondergronds vasgekeer was naby Burgersfort.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Burgersfort"
Meer as 1 000 jaar tronkstraf ná petrolbom in bus
’n Petrolbom is in 2018 in ’n bus vol mynwerkers gegooi.
16 vas vir onwettige mynbedrywighede
Daar is ook op toerusting ter waarde van miljoene rande beslag gelê.
Valke slaan toe op onwettig gemynde chroom
Nog klopjagte op onwettige mynbedrywighede in Limpopo word verwag.
Pa weer in hof ná hy 4 kinders glo vermoor
Die pa van Limpopo wat daarvan beskuldig word dat hy sy vier kinders vermoor het, het Donderdag vlugtig in die hof verskyn.
Drie vas oor onwettige mynbedrywighede
Daar is tydens die drie mans se inhegtenisneming op ʼn masjiengraaf, edelmetale ter waarde van meer as R400 000 en ʼn Mercedes-Benz ML 350 AMG wat aan die verdagtes behoort, beslag gelê.
Twee sit lank oor OTM-plofstof
Tydens die optrede is op talle plofstofkomponente beslag gelê.
Groot skade na gemeenskap reg in eie hande neem
ʼn Gemeenskap buite Burgersfort in Limpopo het die week reg in eie hande geneem en drie vermeende rowers ernstig aangerand en familielede van die verdagtes se eiendom vernietig.
Man steeds nie terug op plaas ná grondbesetting
Sy prokureur het Donderdag gesê hulle wil in dié stadium nie té veel besonderhede oor sy bewegings bekendmaak nie.
Grondbesetting: Man verlaat plaas ‘uit vrees vir sy lewe’
Pieter Boshoff (70), die man wat Sondagoggend deur sowat 70 grondbesetters op sy plaas in Burgersfort in Limpopo ingewag is, het sedertdien sy eiendom ontruim.
Man se regstryd om grondbesetters te verwyder
Die 70-jarige man se prokureur sê dat hy en sy werkers in hierdie tyd deur die besetters aangeval is, deurentyd gedreig word en vir hul lewens moes vlug.
21 vas ná gewelddadige betogings in Limpopo
“Die betogers het geëis dat ʼn moordverdagte se aansoek om borgtog geweier word.”
‘Gewapende rower’ doodgeskiet
Die polisie in Limpopo is op soek na nog verdagtes ná ʼn gewapende roof Woensdagoggend omstreeks 10:00 by die Twin City-kompleks in Burgersfort.
Verdagtes brand huise af van groep wat met moord verbind word
Die families word verbind met die moord op man wat saam met sy honde dood aangetref is.
Man gesoek ná ‘huurmoord’ op onderwyser
“Die ondersoekspanne is oortuig die voorval hou verband met ʼn huishoudelike geskil.”
Drie vas ná ‘huurmoord’ op onderwyser
Die oorledene se vrou, haar kêrel en die beweerde huurmoordenaar is in hegtenis geneem.
18 gewapende mans beroof sentrum, skiet man dood
Sommige van die swaar gewapende mans het omliggende paaie versper, terwyl die res van die groep die veiligheidswagte en ander lede van die publiek met wapens beveel het om op die grond te lê. Een man is dood in die voorval.
‘Misdaadsindikaat’ oopgevlek in Burgersfort
Die polisie het gesê verdere ondersoek word ingestel om te bepaal of die verdagtes moontlik by ander misdade in die omgewing betrokke was.
Foto’s: Groep vas oor trok wat brand
Ses verdagtes is in Burgersfort in Limpopo in hegtenis geneem op aanklag van opsetlike saakbeskadiging nadat ʼn vragmotor op die R555 aan die brand gesteek is.
Limpopo-huis afgebrand; toerusting vernietig
Toerusting van die Bokoni-platinummyn is vernietig en ʼn huis is aan die brand gesteek buite Burgersfort in Limpopo.