Die erosie wat plaasgevind het, het jare gelede al gans te veel van Springbokrugby se onoorwinlikheid weggekalwe.
Lees meerAlles vir Saterdag 24 November 2018
Engeland maklik baas teen die Wallabies
Moenie dat die rustydtelling van 13-elk jou flous nie. Engeland was maklik die beste span en Australië vroeg al aan die wankel.
Skotland bo teen Poemas in wedstryd vol foute
In ʼn wedstryd wat gewemel het van ongedwonge foute was Skotland net daardie rapsie beter met die kanse wat hulle aangegryp het en veral met hulle beter skopwerk pale toe.
Dit was die All Blacks van ouds teen ʼn sukkelende Italië
Soos verwag is, was die All Blacks heeltemal te sterk vir Italië in Saterdag se eerste jaareindwedstryd van die naweek waarby een van die Sesnasies-spanne betrokke was.
Video: Gewilde Bloem-kuierplek brand af
Een van die werknemers van die restaurant het glo ʼn ontploffing gehoor en toe ondersoek ingestel en gesien dit brand.
Groot skade na gemeenskap reg in eie hande neem
ʼn Gemeenskap buite Burgersfort in Limpopo het die week reg in eie hande geneem en drie vermeende rowers ernstig aangerand en familielede van die verdagtes se eiendom vernietig.
Mantashe, Ramaphosa gaan by Zondo-kommissie getuig
“Ons dink dit is ’n element wat ons ‘Trumpisme’ noem wat floreer op vrees, haat, beledigings en rassepolarisasie. Alle Suid-Afrikaners, swart en wit, moet verenig om ‘Trumpisme’ te verslaan.”
Demi Lee: ‘Al my drome is besig om waar te word’
Demi Lee het Vrydagaand kort nadat sy as wenner aangekondig is, verklap dat sy bang was om vir Die Kontrak in te skryf aangesien sy onseker was of mense haar gaan aanvaar vir wie sy is.
Jong man vas ná moord op onderwyskenner
ʼn Vier‑en‑twintigjarige man is in hegtenis geneem in verband met die moord op Jon Curran, ʼn Ierse onderwyskenner, wat vroeër dié maand in Kaapstad vermoor is.
‘Die Kontrak’: Ivan ook op die AIG-verhoog
“Jy moet dinge uitspreek oor jou lewe en dit glo. Jy moet altyd op die Here vertrou en dankie sê selfs al gaan dit sleg”.
Nóg ʼn hospitaal deur boewe geteiken
Gewapende rowers het Saterdagoggend vroeg by nog ʼn hospitaal in Limpopo toegeslaan.
Onnie glo ontvoer, verkrag
Voorlopige ondersoek het aan die lig gebring dat twee van die verdagtes glo oudleerlinge is aan die skool waar die onderwysers klas gee.
Sanger se talentkompetisie kom TV toe
Die sanger het die kompetisie op sosiale media begin en het al meer as 4 000 inskrywings ontvang.
Discovery, VF Plus praat oor aandeleskema
Luidens mediaberigte heers groot ongelukkigheid onder lede van die skema oor ʼn beweerde premieverhoging van sowat 47% vanaf aanstaande jaar op een van die skema se planne.
Ramaphosa bekragtig nuwe minimum loon
Pres. Cyril Ramaphosa het die Wet op die Minimum Loon Vrydag onderteken nadat dit jare lank gesloer het.
17-jarige in hof vir moord op gr. 1-seuntjie
ʼn Sewentienjarige seun wat daarvan beskuldig word dat hy ʼn sewejarige gr. 1-leerder vermoor het, het Vrydag in die hof verskyn.
Krokodil, slang in motor gevind by padblokkade
Polisiebeamptes in die Oos-Kaap het tydens ʼn roetine‑padblokkade ʼn ongewone vonds gemaak.
UV-besluit oor MT Steyn-standbeeld ‘kortsigtig’
Dit het intussen ook aan die lig gekom waarnatoe die standbeeld geskuif sal word.
OBK-hoof moet onmiddellik bedank
Dit word onder meer beweer dat hy omkoopgeld aanvaar het om OBK-geld in die mislukte VBS Bank te belê.
Pro14: Albei SA spanne kan die naweek wen
Die Cheetahs en die Kings sit die naweek albei ná drie weke hul bepalings in die Pro14 voort met die wete dat hulle hoogs onwaarskynlik naby aan die uitspeelrondes sal uitkom.