Dit is dié week reeds twee jaar sedert die kommissie van ondersoek na staatskaping sy finale openbare verhoor gehou het en volgens pres. Cyril Ramaphosa is daar sedertdien aansienlike vordering gemaak.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "staatskaping"
Hooflanddros vra uitstel in korrupsiesaak
Die geskorste hooflanddros Desmond Nair se korrupsiesaak is voorlopig tot 30 November 2023 uitgestel.
Hoofregter, parlement vergader
Die parlement se voorsittende beamptes het Woensdag met hoofregter Raymond Zondo by Constitutional Hill in Johannesburg vergader.
Parlement eis ‘dringende vergadering’ met Zondo oor opmerkings
Die voorsittende beamptes sê die parlement is “deeglik bewus van sy grondwetlike mandaat” en die behoefte om saam met die regbank te werk.
Zondo vaar uit teen parlement oor staatskaping
Die parlement sê nou hy is “verbaas” oor Zondo se uitlatings aangesien dit nie “meriete het nie” en boonop onvanpas is vir ʼn hoofregter om so uit te vaar.
Dringende optrede nodig om staatskapingsake te vervolg
“Die huidige tydelike status van die ondersoekdirektoraat blyk nou ʼn betekenisvolle swak punt in die land se stryd teen hoëvlak-korrupsie te wees.”
Staat wil appelleer in mislukte Nulane-saak
“Dit is ʼn stryd om die toekoms van ons land en een wat ons nie gewonne gaan gee nie. Maar dit gaan nie ʼn vinnige of maklike oorwinning wees nie.”
Groot twyfel oor suksesvolle vervolging van staatskapers
Ondanks talle ondernemings deur die regering dat diegene verantwoordelik vir die plundering van staatskoffers daarvoor gaan boet, het die jongste verwikkelinge ʼn vraagteken geplaas oor of hulle ooit werklik daarvoor gaan boet.
Min hoop vir OD, permanent of nie
“’n Mens weet nie regtig meer waar die een entiteit se jurisdiksie begin en waar die ander s’n eindig nie.”
Ondersoekdirektoraat kry gou meer tande
“Ons verwag dat 2023 ʼn jaar van verhoogde aktiwiteit vir die ondersoekdirektoraat sal wees.”
Ramaphosa systap tameletjies in ANC – kenners
Kenners waarsku oor pres. Cyril Ramaphosa se versuim om hom openlik te verbind tot die aanbevelings van die Zondo-verslag na staatskaping en meen die president vermy moeilike kwessies binne die regerende party.
Ramaphosa-planne gaan staatskapers nié afskrik
Pres. Cyril Ramaphosa is gekritiseer vir die louwarm stappe wat hy aangekondig het in die regering se reaksie op die Zondo-verslag en veral vir die vae verwysings na senior politici wat by staaskaping betrek word.
‘Korruptes kan nêrens meer wegkruip’ – Ramaphosa
Die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping het sowat 350 aanbevelings gemaak wat deur die regering aanvaar is.
Hooflanddros in hof oor korrupsie
Bosasa het glo die opgraderingswerk by Desmond Nair, Pretoriase hooflanddros, se huis in September 2016 gedoen.
Tender van miljoene vir firma met Zuma-bande
Die kontrakteur het glo substandaard werk gedoen, terwyl ʼn gedeelte van die geld wat daarvoor betaal is, na bewering na oudpres. Jacob Zuma en sy familie gekanaliseer is.
DA wil Ramaphosa se rol in kaderontplooiing blootlê
Die party sê beurtkrag is ʼn daaglikse herinnering aan die hoë prys wat Suid-Afrikaners moet betaal vir die ANC se beleid om kaders in sleutelposisies aan te stel.
Bain & Co. ‘stem nie saam’ met tenderverbod
Bain hou vol dat daar geen bewyse is dat hy met die inkomstediens saamgespan het of by enige korrupte of bedrieglike praktyke betrokke was nie.
Bain mag dekade lank geen SA staatskontrakte kry
Die tesourie dui die rede vir die beperking aan as “betrokkenheid in korrupte en bedrieglike praktyke in mededinging” vir ʼn kontrak met die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID).
André de Ruyter: ‘Korrupsie duur voort by Eskom’
Die hoof van Eskom het reguit gesels oor die uitdagings wat Eskom in die gesig staar en wat die toekoms inhou.
Zondo: ‘Staatskaping kan weer plaasvind’
“Ek glo parlementslede moet in die belang van landsburgers optree. Ek kan nou nog nie dink dat private individue soveel mag oor staatshoofde kon uitoefen nie.”