Die party eis nie net dat Shaun Christie, wat sy misnoeë met ʼn LGBTQIA+-oriënteringsessie te kenne gegee het, se skorsing opgehef word nie, maar ook ʼn verskoning van die Noordwes-Universiteit (NWU).
Lees meerAlles vir Vrydag 9 Februarie 2024
Prins William se Earthshot-prys vanjaar in Kaapstad
Die benoemings vir die Earthshot-prys maak die wêreld bewus van mense se vindingrykheid en vasberadenheid om die skynbaar onmoontlike in die nuwe normaal te omskep, sê die projekorganiseerders.
30 jaar agter tralies vir polisiemoordenaar
Adv. Luzaan Williams, namens die staat, het aan die hof gesê die voorkoms van aanvalle op wetstoepassingsbeamptes is verregaande en dat dit geweldig algemeen in die Wes-Kaap – en die res van die land – geword het.
Ramptoestand in Karoo ná week lange kragonderbreking
Die sowat 20 000 km² is dalk van die mees yl bevolkte dele in die land, maar die ekonomie hier is net so afhanklik van elektrisiteit as enige ander deel van die land.
Brink bly aan as Jhb-stadsbestuurder
Gwamanda sê die DA se “voortgesette aanvalle” op Brink is “gelaai met rassistiese bedoelings wat verdoesel word as die verdediging van aanspreeklikheid” in die stad.
Regter sê ‘geen bewyse’ dat sy staatskaping help
Regter Nana Makhubele voer aan daar is geen bewyse dat sy staatskaping op enige manier aangehelp of moontlik gemaak het nie, óf dat sy enigsins by ʼn skikking met die maatskappy Siyaya sou baat nie.
NLU – Taks en hervorming nodig, maar Namibiese plase móét volhoubaar wees
Ndiyakupi Nghituwamata, uitvoerende hoof van die Namibiese departement van landbou, water en grondhervorming, het vandeesweek gereageer op vrae oor hoekom slegs wit boere grondbelasting moet betaal.
Skotse minister bedank oor hoë datarekening
Michael Matheson het later erken dat sy tienerseuns sy amptelike iPad gebruik het om sokker te kyk toe die gesin in die buiteland kerjakker het.
Stormweer op pad
Die Stad Tshwane se nooddienste het vanmiddag ʼn beroep op inwoners van die metro gedoen om maar versigtig te wees.
Rand Water ontken hy beskerm vermoorde hoof nie behoorlik
Rand Water het Vrydag bewerings ontken dat hy nie genoeg gedoen het om sy hoof van gedeelde dienste te beskerm nie. Dié amptenaar is vroeër vanjaar in Johannesburg doodgeskiet terwyl hy items vir die nuwe skooljaar help uitdeel het.
ToekomsVenster: ʼn Plek vir almal
Dis tyd dat ons mekaar spasie onder God se son gun. Ons mag nie ons eie beeld bou deur van ander mense ʼn karikatuur te maak nie.
‘Rol self moue op’ is boodskap aan gemeenskappe
“Ons daag egter mense uit om nie te wag nie en eerder self in te spring en sommer net die klein stukkie voor hulle eie sakeondernemings of huise skoon te maak.”
Yanks wil in Springbokke belê
“Ons vennootskap kan vir ʼn wêreldwye uitbreiding van die mees ikoniese handelsmerk in rugby sorg,” het Ted Ackerley, medestigter van die Ackerley Sports Group, gesê.
Minder vir Jan Taks – meer vir studente
Solidariteit Helpende Hand se Studietrust is ‘n goeie opsie om ‘n donasie aan te maak indien jy ‘n bietjie minder aan Jan Taks wil skenk en dalk eerder vir ‘n student ‘n pad na die toekoms wil help oopkap.
Semenya soek geld vir regstryd
Die dubbele Olimpiese kampioen Caster Semenya berei tans voor vir haar regstryd teen regulasies wat vereis dat vroueatlete met hoë testosteroonvlakke medikasie moet neem.
Daar ís ligpunte in staatsrede, glo Agri Wes-Kaap
“Hoewel hierdie voorneme met ʼn knippie sout geneem moet word, is dit tog verblydend om te hoor dat hernubare energieprojekte as ʼn prioriteit beskou word.”
AfriForum wil ingryp ná NWU-student se skorsing
“Hierdie student het geen ander student se regte geskend nie, maar sý reg op vryheid van uitdrukking is egter geskend en sy reg op vryheid van assosiasie is van hom en sy medestudente ontneem.”
Groentjies leer ʼn klipharde krieketles
“In toetskrieket is dit vyf dae van volgehoue druk en probeerslae. Jy kan nie bekostig om nie op jou beste teen ʼn span soos Nieu-Seeland te wees nie.”
Wedloop: Wie is die vinnigste kelner?
Die kelners moet elkeen ʼn skinkbord dra met ʼn croissant, ʼn koppie koffie en ʼn glas water daarop oor ʼn roete van 2 km.
Foto’s van sterbelaaide misdaadreeks beloof aksie, intrige
Kom kyk hier na die eerste foto’s van “White Lies”, met die “Game of Thrones”-aktrise, Natalie Dormer.