Solidariteit Helpende Hand se Studietrust is ‘n goeie opsie om ‘n donasie aan te maak indien jy ‘n bietjie minder aan Jan Taks wil skenk en dalk eerder vir ‘n student ‘n pad na die toekoms wil help oopkap.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Helpende Hand Studietrust"
Die gawe van gee
Mag ons geskenke van waardes elke dag van die jaar met liefde, empatie, hoop, vreugde, roeping, geloof, deernis met vir mekaar uitdeel, toegedraai in die sagste van ons menswees sodat ons ander kan help groei.
Studietrust belê 15 jaar lank in Afrikaanse studente se drome
Helpende Hand het sedert die ontstaan van sy Studietrust in 2009 reeds meer as 12 000 studielenings aan 6 935 behoeftige studente toegeken – ʼn somtotaal van R338 miljoen.
Voetpad na die toekoms
Die Studietrust-span het erns met rentmeesterskap, die verhoudings, vertroue, gawe van kennis, donasies en ander hulpbronne aan ons toevertrou. Daar is nie roem in sukses nie. Daar is net groot dankbaarheid met ʼn diep verantwoordelikheidsbesef.
Trusts kan kinders se studiedrome bewaarheid
Die Studietrust kon al oor die afgelope 14 jaar altesaam 6 388 studente befonds met ʼn totaal van R271 miljoen.
Jou belastingvoordeel met ʼn skenking aan die Helpende Hand Studietrust
Die Helpende Hand Studietrust is in 2009 gestig met die doel om studente te bemagtig om hulle kwalifikasie te kry deur ʼn rentevrye studielening. Die Studietrust wil Afrikaanse studente bemagtig om te kan studeer vir ʼn beter toekoms.
Helpende Hand Studietrust sê dankie
Die Helpende Hand Studietrust is meer as bloot ʼn besigheid. Dit gaan oor meer as om fondse in te samel en dit te bestuur. Drome word bewaarheid. Studente word gehelp om bepaalde doelwitte te bereik sodat hulle hul roeping kan uitleef. Vandag wil Hannes Noëth en sy ongelooflike span dankie sê vir elke donateur wat help om drome ʼn werklikheid te maak.
Video: ‘Saam is ons sterker’, sê studietrust aan donateurs
Die fonds administreer tans meer as 200 onafhanklike studiefondse en het reeds meer as 11 000 toekennings aan 4 750 behoeftige studente gemaak met ʼn totaal van R277 miljoen.